Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,420 episodes available.
December 14, 2021Kompas 14 Desember 2021Die ontvang van rapporte kan vir leerders net soveel angs en stres veroorsaak as ‘n eksamen. Gasaanbieder Mart-Leen Oosthuizen gesels met Margie Jansen en Christi Scholtz oor maklike maniere om rapporte en uitslae te ontvang en te hanteer. Leerders van verskeie skole vertel wat hulle doen om te ontspan nou dat die eksamen verby is....more20minPlay
December 13, 2021Kompas 13 Desember 2021Athina Jansen Jansen gesels met dr. Justin Fredericks, wat onlangs gegradueer het as ‘n mediese dokter....more17minPlay
December 10, 2021Kompas 10 Desember 2021Musiek is 'n universele taal wat mense verenig. Dit bring liefde, vreugde en samehorigeheid, en oorbrug alle kulture en verskille. Ons gesels met Illene Olivier oor die stigting van die Botrivier Marima-orkes. Sanger Loukmaan Adams vertel wat die woord, eenheid, vir hom beteken....more20minPlay
December 09, 2021Kompas 9 Desember 2021Elke mens ervaar van tyd tot tyd druk. Soms verpes ons dit, soos die druk wat ouers en medeleerders op tieners sit om ‘n prefek te word of as hoofleerder verkies te word. Dis moeilik, en die lewe kan jou soms laat tuimel onder al die druk. Ons gesels vanaand met verskeie hoofleerders en met die Arendsvei-akteur, Lisa-Maree Bruiners....more20minPlay
December 08, 2021Kompas 8 Desember 2021Athina Jansen kyk na loopbane in wynkunde. Sy kuier by die Mas van Kakamas en wynkundige Ricco Summers, wat in die buiteland gewerk het....more26minPlay
December 07, 2021Kompas 7 Desember 2021Athina Jansen praat met die eienaars van Smooth Eatz oor entrepreneurskap. en hoe hulle die jeug wil bemagtig....more20minPlay
December 06, 2021Kompas 6 Desember 2021Athina Jansen gesels met uitblinker Keith Lewis. Hy is die huidige kampioen van die Virtuele Poetry Slam-kompetisie wat aangebied is deur die Nasionale Biblioteek van SA in samewerking met PanSALB....more18minPlay
December 03, 2021Kompas 3 Desember 2021Ons gesels met Erl September, digitale redakteur by die Son, en met die Johannesburgse rymkletser, Roman Hufkie....more21minPlay
December 02, 2021Kompas 2 Desember 2021Athina Jansen praat psigometris oor hoe leerders eksamenstres tot hulle voordeel kan gebruik, hoe ouers en kinders mekaar beter kan verstaan en minder druk op mekaar plaas....more24minPlay
December 01, 2021Kompas 1 Desember 2021Athina Jansen praat met sjef Oscar Baard ‘n loopbaan in die gasvryheidsbedryf, en hoe jy jou eie besigheid kan begin, al werk jy voltyds....more24minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,420 episodes available.