Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,542 episodes available.
March 23, 2022Kompas 23 Maart 2022Jan-Hendrik Opperman gesels oor die filmit-fees en verduidelik hoe jy kan deelneem. 'n Pryswenner van verlede jaar deel ook ervaring en gee raad vir vanjaar se deelnemers....more18minPlay
March 22, 2022Kompas 22 Maart 2022Dr. Marietha Terblanche van die Wes-Kaap Onderwysdepartement verduidelik hoe jy in Graad 4 tot 7 Sosiale Wetenskap moet benader....more19minPlay
March 21, 2022Kompas 21 Maart 2022Athina Jansen praat met die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans oor hulle kinderboek, DIE KOKERBOOM, ‘N KERSTORIE, wat in ‘n animasierolprent omskep is....more21minPlay
March 18, 2022Kompas 18 Maart 2022Chrislynn Sias gesels met komediant Tracey-lee Oliver, wat vertel hoe jy lag-lag jou geld as komediant kan verdien. Jaydy Warnick neem ons deur haar geboortedorp, die Morawiese sendingsdorpie Goedverwacht....more24minPlay
March 17, 2022Kompas 17 Maart 2022Chrislynn Sias praat met Jaftha Makwena oor Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Amy-Caie April verduidelik hoekom een plus een twee is, en gesels lekker oor haar vak, Wiskunde! Chrislynn vertel van die Jakes Gerwel Stigting se skrywersresidensie, en hoe jy daarvoor kan inskryf....more20minPlay
March 16, 2022Kompas 16 Maart 2022Odette Du Preez wat betrokke is in bemarking, vertel wat 'n loopbaan in bemarking behels, en die voordele daarvan om ekstra werk te doen terwyl jy jonk is....more17minPlay
March 15, 2022Kompas 15 Maart 2022Wat is die belangrikheid van Lewensoriëntering vir leerders?...more24minPlay
March 14, 2022Kompas 14 Maart 2022Ons vier Wêreld Wiskundedag. Athina Jansen gesels met mnr. Nicolaas Zaayman, die vakhoof van Wiskunde by Laerskool Kathu, oor hulle Wiskundeweek. ‘n Paar luisteraars en wiskundeliefhebbers vertel ook wat hierdie vak vir hulle beteken....more22minPlay
March 11, 2022Kompas 11 Maart 2022Chrislynn Sias gesels met twee jongmense met joernalistieke agtergrond, wat hulle nou bevind in die wêreld van openbare skakelwerk. Tarryn Josephs vertel hoe dinge in die televisiewêreld werk, en Tarryn-Leigh Solomons gesels oor haar skuif na die korporatiewe wêreld....more21minPlay
March 10, 2022Kompas 10 Maart 2022Carmichelle Fransch praat oor Engels Eerste Addisonele Taal en hoe leerders blitsvinnig die struikelblokke van hierdie vak onder die knie kan kry. Jeremy Dietsiso gee handige wenke en hulpbronne vir Lewenswetenskappe....more25minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,542 episodes available.