Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Mariepskop Bediening:How many episodes does Mariepskop Bediening have?The podcast currently has 52 episodes available.
November 29, 2020Geraamtes wat praat (Deel 1)Dikwels kyk ons na omstandighede en dink ons daar is geen kans dat hierdie situasie kan verander of herstel word nie. Maar God verwag van ons om die onmoontlike omdat Hy nie verander het nie en omdat Hy in ons is en deur ons die onmoontlike wil doen. Al wat nodig is, is dat ons sal hoor wat God oor daardie situasie sê en ons dan dieselfde daaroor sê....more34minPlay
November 01, 2020Voorwerpe bruikbaar vir die MeesterIn my begeerte om God se hart bly te maak doen ek wat Hy vra sodat iemand nie 'n vinger na my kan wys nie. Ek wil my lewe skoon hê sodat dit soos 'n deftige opskepbak aan gaste voorgesit kan word....more31minPlay
September 27, 2020TeamworkEen persoon kan nie die weedstryd wen nie, maar een persoon kan die wedstryd verloor. In die weermag is spanwerk noodsaaklik vir die sukses van die misie maar ook vir elkeen se veiligheid. As gelowiges behoort gemeenskap (fellowship) deel van die kerk se samestelling en karakter te wees want daarsonder kan daar nie groei en versorging van mekaar wees nie....more34minPlay
September 13, 2020Die regte "tool" vir die regte "job"As jy wil weet wat iets se doel is moet jy die ontwerper vra. Netso moet ons God vra waarvoor Hy ons gemaak het. As jy Hom nie vra nie mag jy jou lewe leef soos iemand wat 'n skroewedraaier wil gebruik om 'n spyker mee in te kap....more39minPlay
August 24, 2020Die vrees van die HereAs ons met 'n waaragtige vrees vir die Here leef dan sal sal ons nie meer met gemors en sonde en drek in ons lewe leef nie. Ons sal die tipe mense wees wat wys dat hulle anders is as die res van die samelewing omdat hulle met insig en verstandigheid en wysheid dinge anders doen....more39minPlay
August 08, 2020Trap sy tjank afOns het alewig 'n stryd binne ons. Die stryd tussen die vlees en die gees , maar as kinders van God het ons die mag om oor die begeertes van die vlees te heers. Die duiwel sit agter hierdie verkeerde begeertes en ons moet hom teenstaan anders word ons vyande van God....more25minPlay
August 02, 2020KwaliteitsbeheerOns is nie tevrede (en behoort ook nie tevrede te wees) met swak kwaliteit produkte of diens nie, maar ons kan ook nie tevrede wees met ’n swak kwaliteit geestelike lewe nie. Kom ons doen kwaliteitsbeheer en lewe gedissiplineerd. Laat toe dat die Heilige Gees jou hart deursoek en deurgrond en jou lei op die pad wat eer aan ons Vader in die hemel, die Seun aan sy regterkant en die Heilige Gees in ons harte bring....more38minPlay
FAQs about Mariepskop Bediening:How many episodes does Mariepskop Bediening have?The podcast currently has 52 episodes available.