Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,276 episodes available.
December 23, 2019Luister: Afrikaans is Groot se ‘Martha’ wys haar ander kant“Steve [Hofmeyr] het my een keer gevra op wie ek dié karakter geskoei het, en ek sê toe niemand spesifiek nie. Hy sê toe in dáái geval gaan ek eendag ʼn kwaai ou vrou wees, want as sy van binne my gebore is gaan die mense in my lewe vorentoe met my sukkel!”...more8minPlay
December 20, 2019Gerrie Pretorius ná vyf jaar terug met nuwe albumGerrie Pretorius het onlangs in Maroela Media se ateljee kom kuier en meer vertel oor sy jongste album 'Jou hart is weer myne', asook die reise van die 'Leef jou reis' televisiereeks wat hom deesdae so besig hou....more20minPlay
December 20, 2019Corne Louw: Debuut-album spog met moderne country-aanslagCorne Louw glo, net soos die Amerikaanse sanger en liedjieskrywer George Jones, in eerlike musiek en dat musikante getrou moet wees aan hulself, omdat aanhangers dit dan meer waardeer. Hy het onlangs in Maroela Media se ateljee kom kuier en met Esté Meyer Jansen oor sy eerste album gesels....more13minPlay
December 12, 2019'Unplanned' vroeg in 2020 in plaaslike teatersAbby Johnson het telefonies met Maroela Media gesels oor haar lewensverhaal en die rolprent 'Unplanned' wat hieroor gemaak is. Sy praat ook oor die kritiek wat die fliek ontvang het en vrae wat mense oor die aangrypende verhaal het....more18minPlay
December 12, 2019Dít is waar Carmen Niehaus se liefde vir kos beginOns gesels met interessante mense in ons ateljee....more18minPlay
December 09, 2019Dirk van der Westhuizen sing sy nuwe liedjie 'vir die tannies'Ons gesels met interessante mense in ons ateljee....more8minPlay
December 06, 2019Luister: Helene Bester bring hulde aan Nana Mouskouri“Ek het gesien hoe sy met haar hande werk, en uitgevind hoekom sy ʼn bril dra. Ek het gesien waar sy grootgeword het en wat haar ouers gedoen het.”...more9minPlay
December 06, 2019Loki Rothman: ‘Vir die eerste keer weet ek regtig wat ek wil doen’Ons gesels met interessante mense in ons ateljee....more24minPlay
December 05, 2019Nuwe musiekgroep gee jou daardie vakansiegevoelOns gesels met interessante mense in ons ateljee....more9minPlay
December 03, 2019Luister: Rudi Muller ‘ʼn instrument in die Here se hande’“Foutloos is ek nié – beslis nie – maar op die ou end moet jy iets doen wat jy wíl doen. Alles wat ek doen, spruit uit dankbaarheid.”Rudi Muller gesels oor sy nuwe album, "Nuwe Dag"....more10minPlay
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,276 episodes available.