Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,308 episodes available.
January 26, 2020Nuwe museum ʼn skatkis van kulturele erfenisstukkeShaun Mynhardt het ʼn draai in Maroela Media se ateljee gemaak en met Christa Steyn gesels oor die Suid-Afrikaanse Legendes-museum....more20minPlay
January 24, 2020Die Melkterte se Lucinda: ‘As musiek eers in jou bloed is, mis jy dit’“Jy mis dit om dit te deel met die mense vir wie jy so lief is.”...more11minPlay
January 23, 2020Brendan Peyper nou sterker as ooitDie Brendan Peyper wat Suid-Afrika tans ken, is ʼn gesonde, goed versorgde en selfversekerde jong man, maar hy vertel dat hy op skool afgeknou en geboelie is, en daarom emosioneel én fisiek sterker moes raak....more5minPlay
January 21, 2020Luister: 11-jarige met engelstem bekoor gehoreSy ouers het op sesjarige ouderdom ontdek dat hy ʼn sangtalent het toe hy na ʼn Paul Potts-rolprent gekyk het en die Italiaanse woorde van die liedjies in die fliek nagemaak het....more8minPlay
January 21, 2020Reis Afrikaans bied virtuele woning vir jong reisigersLara Erasmus, mede-stigter van Reis Afrikaans, het met Christa Steyn van Maroela Media gesels oor haar en Jolene Potgieter se projek. Reis Afrikaans bemagtig jong mense wat in die buiteland woon en werk óf beplan om binnekort so ʼn avontuur aan te pak....more7minPlay
January 18, 2020Luister: Rolanda Marais oor rol in ‘Poppie Nongena’“Dit is ʼn karakter wat ingeskryf is en sy is verteenwoordigend van ʼn soort mens wat nie altyd bewus is van die impak wat hulle woorde teenoor ander mense het nie.”...more8minPlay
January 17, 2020Soms wen die wolf: ‘Ons is ʼn bleeksiel-swaarmetaal-orkes’“Ons het besluit: terwyl ons dit nou in elk geval doen by die huis vir ontspanning, kom ons doen dit meer georganiseerd.”...more24minPlay
January 17, 2020Altesaam 260 miljoen Christene word wêreldwyd vervolgJan Gouws, die uitvoerende direkteur van Geopende Deure, het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels oor die soort werksaamhede wat die organisasie doen. Hy het ook Geopende Deure se jongste wêreldwaarnemingslys bespreek wat die 50 lande lys waar Christene die ergste vir hul geloof vervolg word....more13minPlay
January 15, 2020Ekonomies, gesond én lekker in Annelien se kombuisOns gesels met interessante mense in ons ateljee....more18minPlay
January 15, 2020Wat hou die toekoms in vir die klas van 2032?Hermann Pretorius van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV) sê in sy jongste verslag oor die toekoms van onderwys in Suid-Afrika dat daar dringende vrae gevra moet word oor wat van hierdie kinders word. Pretorius het met Esté Meyer Jansen Maroela Media oor die onderwysverslag gesels....more10minPlay
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,308 episodes available.