Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,276 episodes available.
October 08, 2019Luister: ‘En só begin die drama van Robey Leibbrandt’Albert Blake praat in ’n onderhoud met Anja van der Merwe van Maroela Media oor die verhaal van die omstrede historiese figuur Robey Leibbrandt in sy sewende boek, 'Robey Leibbrandt: ’n Lewe van fanatisme'....more12minPlay
September 30, 2019Nataniël se jongste produksie: ‘Elke lied het sy eie uitrusting’Nataniël het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media meer vertel het oor sy jongste kragtoer op die planke getiteld 'When Giants Waltz'. Teaterliefhebbers kan uitsien na sy 18de produksie by Emperor's Palace in Kemptonpark wat met 12 onvergeetlike konserte spog. Dit beloof om ’n boeiende skepping te wees met skouspelagtige klerekaskeuses en die stilistiese beligting waarvoor Nataniël teen die tyd goed bekend is....more7minPlay
September 25, 2019‘Kontreistories’: Dit gaan oor storievertel om ’n tafelMaroela Media laat dié kuns van storievertel op vanjaar se Aardklop herleef met die produksie 'Kontreistories'. Esté Meyer Jansen het met Susan Lombaard gesels om meer oor die teaterproduksie uit te vind en hoekom storievertel vir dié mediahuis só belangrik is....more8minPlay
September 23, 2019Lee Scott ‘vry’ ná angs hom terughouOns gesels met interessante mense in ons ateljee....more11minPlay
September 17, 2019Biggy vertel van lewe voor dáái liedjieOns gesels met interessante mense in ons ateljee....more17minPlay
September 16, 2019Nicholis Louw: Van ‘Rock daai lyfie’ tot nouOns gesels met interessante mense in ons ateljee....more14minPlay
September 12, 2019Wat maak jou ’n miljoenêrsvrou?Om ’n miljoenêrsvrou te wees, het eintlik maar min met jou bankrekening te doen. Vir René du Preez gaan dit veel meer oor hoop, dankbaarheid en ’n besef dat ’n vrou dikwels steeds oorvloedig geseënd is te midde van moeilike omstandighede. Du Preez het aan die einde Vrouemaand ’n draai in Maroela Media se ateljee kom maak en met Esté Meyer Jansen oor vrouwees gesels....more10minPlay
September 11, 2019Kurt vertel oor sy 24ste jaar as SA se ‘kaptein’Ons gesels met interessante mense in ons ateljee....more12minPlay
September 10, 2019Melissa Massyn 'n jong dromer met groot planneKykers het haar aanvanklik leer ken as die klein snip Susan in die rolprent Hoofmeisie en kort daarna as die tienermeisie Katie in die TV-dramareeks Erfsondes. Maar Melissa Massyn (21) het intussen behoorlik haar skoolskoene ontgroei en is hard aan die werk om haar merk in die Afrikaanse vermaakbedryf te maak....more5minPlay
September 09, 2019Coenie de Villiers: 22 albums later en elke dag dankbaar"Nie almal hou van wat ek doen nie en ek het vrede daarmee. Daar is ook mense wat wel daarvan hou en ek is baie dankbaar daarvoor. Ek is baie bevoorreg en net baie geseënd dat ek nog kan werk na soveel jaar.”...more13minPlay
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,276 episodes available.