Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,308 episodes available.
November 21, 2019Theo Vorster: ‘SA nou in ’n veel beter posisie’Suid-Afrikaners moet versigtig wees om nie so vas te val in ’n soort “Zuma-staatskaping-geen-groei-ekonomie” ingesteldheid dat hulle die geleenthede in die land heeltemal miskyk nie. Dit is die mening van Theo Vorster van Galileo Capital. Vorster het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media hieroor gesels....more5minPlay
November 21, 2019Tasché gesels oor haar eerste albumOns gesels met interessante mense in ons ateljee....more7minPlay
November 18, 2019Dr. Kobus Neethling oor sy onlangse toekenning en kreatiwiteit“Jy moet met vernuwende oë na die lewe kyk en op jou voete dink wanneer verrassende omstandighede opduik,” sê die kreatiwiteitskenner, dr. Kobus Neethling. Neethling het met Anja van der Merwe van Maroela Media gesels oor sy onlangse toekenning in die wêreld van kreatiwiteit....more16minPlay
November 12, 2019Akademia bied nou ook LLB aanAkademia het pas bekendgemaak dat die Afrikaanse hoëronderwysinstelling van 2020 die graad BCom (Ekonomie en Regte) aanvul met Baccalaureus Legum (LLB). Liana Venter, registrateur by Akademia, het met Maroela Media oor dié graad gesels....more3minPlay
November 12, 2019‘Gaan Suid-Afrika oukei wees?’Jan-Jan Joubert het ’n draai in Maroela Media se ateljee gemaak om meer oor sy boek, "Gaan Suid-Afrika oukei?", wees te vertel. Hy benadruk dat elke Suid-Afrikaner ’n verantwoordelikheid het om te verseker dat die land nie dié keer oor die afgrond tuimel nie. Joubert verklap ook wie sy 12 gunsteling-parlementslede is en hoe hy die toekoms van Afrikaans en die ekonomie sien....more29minPlay
November 08, 2019Elvis Blue en Snotkop skerts in nuwe musiekvideoOns gesels met interessante mense in ons ateljee....more8minPlay
November 06, 2019Appel sing oor tye weg van die huis afOns gesels met interessante mense in ons ateljee....more12minPlay
November 05, 2019Jan Bloukaas, Biggy en Katinka almal by musiekfeesOns gesels met interessante mense in ons ateljee....more6minPlay
November 04, 2019Kosie Beukes: ‘Ek verruil musiek vir niks in die wêreld’Ons gesels met interessante mense in ons ateljee....more4minPlay
November 04, 2019Liefde agter tralies: Verlief op ’n misdadigerCarla van der Spuy se boek "Liefde agter tralies: Ware Suid-Afrikaanse verhale" is vroeër vanjaar uitgereik. Sy het in Maroela Media se ateljee 'n draai kom maak om te gesels oor die liefdesverhale wat dié boek geïnspireer het....more15minPlay
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,308 episodes available.