Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,276 episodes available.
July 12, 2019Luister: Ruhan du Toit opgewonde oor sy solo-avontuurSy diep fluweelstem het aanhangers al jare lank gaande (en ja, die vrouegeslag se knieë lam!). Maar Ruhan du Toit was nog nooit een vir 'n gemaksone nie - nou pak hy 'n solo-loopbaan aan....more11minPlay
July 10, 2019Luister: Anders skryf ode aan die Jakarandastad“Of jy nou rugby op Loftus kom kyk het of hier studeer het – almal het iets gemeen met Pretoria.”...more8minPlay
July 04, 2019Luister: Danny Smoke nou in kollig ná jare agter die skermsSmoke het vir jare as kitaarspeler en liedjieskrywer vir gesogte Afrikaanse kunstenaars opgetree. Nou het hy uiteindelik besluit om self die kollig te betree....more14minPlay
July 04, 2019Simposium ter verdediging van die Christelike geloof gehouRatio Christi, ’n apologetiekvereniging, bied volgende week ’n kongres in Pretoria aan, waartydens ’n hele rits apologete gaan praat, onder hulle bekende internasionale apologete, soos professor Richard Howe, van die VSA....more15minPlay
July 04, 2019Dié country-album kom uit die hartOns gesels met interessante mense in ons ateljee....more6minPlay
July 02, 2019Luister: Matrikulant met geboortevlek inspireer nou duisendeIn die era van sosiale media waarin mense glo om vlekkeloos te wees is gelyk aan perfeksie, het Chantel Struwig egter die keuse gemaak om haar unieke voorkoms vir ʼn goeie doel aan te wend en ʼn positiewe boodskap oor selfbeeld uit te dra....more12minPlay
July 01, 2019Luister: Amerikaner sing Afrikaanse verhoë aan die brandDie Amerikaanse sangeres het die heel eerste keer Suid-Afrikaanse gehore se aandag getrek met haar weergawe van die Valiant Swart-treffer, “Sonvanger”....more12minPlay
July 01, 2019Luister: Nádine – ʼn Warrelwind met haar voete plat op die aardeMeer as vier jaar sedert Nádine laas nuwe Afrikaanse musiek vrygestel het, het sy nou die klankgolwe getref met ʼn splinternuwe enkelsnit wat klaar beloof om ʼn groot gunsteling op Suid-Afrika se radiostasies te word....more18minPlay
June 29, 2019Lance James: Ouwêreldse sjarme op ‘Swan Song’ bekoor steedsLance James is Suid-Afrikaanse country-bloubloed en hy het ʼn diepe respek en waardering vir die duisende aanhangers wat hom al soveel jare lank op die verhoog hou. Op amper 81 het hy pas sy jongste album, Swan Song, vrygestel en James hoop om met die wye verskeidenheid musiek daarop die aandag van ʼn selfs groter gehoor te trek....more16minPlay
June 24, 2019Luister: Jannie du Toit vier fees oral in SAIn Julie sal Jannie du Toit sy sogenaamde “Kunstefees in die kleine” by die Atterbury-teater in Pretoria aanbied. Hy sal tydens dié spesiale dag drie van sy gewildste musiekproduksies in verskillende tydgleuwe by dié toonaangewende teater uitvoer....more12minPlay
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,276 episodes available.