Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,308 episodes available.
September 10, 2019Melissa Massyn 'n jong dromer met groot planneKykers het haar aanvanklik leer ken as die klein snip Susan in die rolprent Hoofmeisie en kort daarna as die tienermeisie Katie in die TV-dramareeks Erfsondes. Maar Melissa Massyn (21) het intussen behoorlik haar skoolskoene ontgroei en is hard aan die werk om haar merk in die Afrikaanse vermaakbedryf te maak....more5minPlay
September 09, 2019Coenie de Villiers: 22 albums later en elke dag dankbaar"Nie almal hou van wat ek doen nie en ek het vrede daarmee. Daar is ook mense wat wel daarvan hou en ek is baie dankbaar daarvoor. Ek is baie bevoorreg en net baie geseënd dat ek nog kan werk na soveel jaar.”...more13minPlay
September 06, 2019Wat maak Willie daar? Hy kookWillie Strauss het vroeër vanjaar in Maroela Media se ateljee kom kuier en met Esté Meyer Jansen gesels oor sy kookboek 'Daar is ’n engel in my koskas'. Strauss vertel meer oor sy feestelike kos-memoires wat lesers op ’n reis neem na die nostalgiese plaaslewe van sy Boesmanland-kinderjare van kosmaak sonder enige fieterjasies...more11minPlay
August 30, 2019Irene-Louise stel enkelsnit bekend – dag voor baba se geboorte!Irene-Louise se splinternuwe liedjie “Iziiit” is uiteindelik hier! Tong-in-die-kies, pret en onmiskenbaar Irene-Louise....more13minPlay
August 29, 2019Nuwe musiekduo ‘anders, maar 100% eg’Die nuwe musiekduo John James het pas hul eerste enkelsnit genaamd “Ek is meer werd” vrygestel en dié liedjie het sommer gou sy posisie op Maroela Media se Afrikaanse Top-20 ingeneem. Boonop was John James ook vanjaar saam met groot name in die bedryf by die Krone-konsert te sien....more8minPlay
August 27, 2019Watson ‘laat komplekse nalatenskap agter’Gavin Watson was ’n gekompliseerde karakter en met sy dood laat hy ’n ingewikkelde nalatenskap agter. Dít is die mening van James-Brent Styan, medeskrywer van die boek 'The Bosasa Billions' wat dié dienstemaatskappy se betrokkenheid by ’n netwerk van staatskaping ondersoek het. Styan het met Esté Meyer Jansen gesels oor die skryf van die boek en die aspekte van Bosasa se betrokkenheid by staatskaping wat vir hom uitgestaan het....more8minPlay
August 26, 2019Johny Klein: Storievertel se hartklop by AardklopVolgens Johny Klein het hy hom nog nooit self as ʼn gebore storieverteller gesien nie. Maar wanneer hy sy mond oopmaak, vloei die stories byna organies uit sy mond en kan jy nie anders nie as om aan sy lippe te hang en weggevoer te word na ʼn wêreld waar dié stories jou realiteit raak....more11minPlay
August 26, 2019Adam Tas vertel oor nuwe program vir jagters, hengelaarsIn elke episode reis ʼn bekende gas saam met Adam Tas en ná afloop van elke dag se avontuur word heerlik kos gemaak met die vangs van die dag en gesellig om die kampvuur gekuier....more7minPlay
August 22, 2019Bok van Blerk: ‘As ek Afrikaans sing, gaan mense my hoor’“Ek wil 'n positiewe boodskap daar buite sit. Ek dink dit is baie belangrik vandag in Suid-Afrika om positief te bly, al is dit hóé moeilik. Dit is belangrik om nie negatief te dink en afbrekende goed daar buite te sit nie, want jy gaan nêrens kom deur negatief te wees nie."...more17minPlay
August 20, 2019‘Ander Mens’ propvol aksie met donker humorDie langverwagte aksiekomedie "Ander Mens" begin Vrydag in rolprentteaters draai en dié rolprent belowe om kykers op die punte van hul stoele te laat sit....more7minPlay
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,308 episodes available.