Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,308 episodes available.
July 18, 2019Pieter-Dirk Uys en Tannie Evita deel ’n verhoogAs daar een ding is wat die formidabele Tannie Evita Bezuidenhout vir Suid-Afrikaners oor die afgelope 40 jaar geleer het, is dit dat ’n mens ook maar ’n bietjie plesier uit die politiek van die dag mag put. Esté Meyer Jansen het telefonies met Pieter-Dirk Uys gesels oor sy jongste teaterstuk #HeTwo....more6minPlay
July 16, 2019Luister: André Schwartz stap ‘die pad’ met jongste soloalbumHy skerts dat ʼn kunstenaar nie weet hoeveel aanvraag daar sal wees vir ʼn nuwe album nie. “Jy weet nooit hoeveel mense dink jy sing vals nie,” lag hy....more12minPlay
July 12, 2019Luister: Ruhan du Toit opgewonde oor sy solo-avontuurSy diep fluweelstem het aanhangers al jare lank gaande (en ja, die vrouegeslag se knieë lam!). Maar Ruhan du Toit was nog nooit een vir 'n gemaksone nie - nou pak hy 'n solo-loopbaan aan....more11minPlay
July 10, 2019Luister: Anders skryf ode aan die Jakarandastad“Of jy nou rugby op Loftus kom kyk het of hier studeer het – almal het iets gemeen met Pretoria.”...more8minPlay
July 04, 2019Luister: Danny Smoke nou in kollig ná jare agter die skermsSmoke het vir jare as kitaarspeler en liedjieskrywer vir gesogte Afrikaanse kunstenaars opgetree. Nou het hy uiteindelik besluit om self die kollig te betree....more14minPlay
July 04, 2019Simposium ter verdediging van die Christelike geloof gehouRatio Christi, ’n apologetiekvereniging, bied volgende week ’n kongres in Pretoria aan, waartydens ’n hele rits apologete gaan praat, onder hulle bekende internasionale apologete, soos professor Richard Howe, van die VSA....more15minPlay
July 04, 2019Dié country-album kom uit die hartOns gesels met interessante mense in ons ateljee....more6minPlay
July 02, 2019Luister: Matrikulant met geboortevlek inspireer nou duisendeIn die era van sosiale media waarin mense glo om vlekkeloos te wees is gelyk aan perfeksie, het Chantel Struwig egter die keuse gemaak om haar unieke voorkoms vir ʼn goeie doel aan te wend en ʼn positiewe boodskap oor selfbeeld uit te dra....more12minPlay
July 01, 2019Luister: Amerikaner sing Afrikaanse verhoë aan die brandDie Amerikaanse sangeres het die heel eerste keer Suid-Afrikaanse gehore se aandag getrek met haar weergawe van die Valiant Swart-treffer, “Sonvanger”....more12minPlay
July 01, 2019Luister: Nádine – ʼn Warrelwind met haar voete plat op die aardeMeer as vier jaar sedert Nádine laas nuwe Afrikaanse musiek vrygestel het, het sy nou die klankgolwe getref met ʼn splinternuwe enkelsnit wat klaar beloof om ʼn groot gunsteling op Suid-Afrika se radiostasies te word....more18minPlay
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,308 episodes available.