Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,276 episodes available.
April 11, 2019Luister: Martin Bester verras met Afrikaanse reggae-snit“Hoe meer opreg jy skryf, hoe beter.”...more10minPlay
April 09, 2019Luister: Boesmanlandse musikant is ʼn ‘lekker mens’“Die musiek moet jou sommer lus maak om op ʼn velstoel te gaan sit êrens en vir jou ʼn ietsie te gooi.”...more8minPlay
April 01, 2019Luister: Michael Blignaut ʼn nuweling op die Afrikaanse musiekhorison“Dit is vir my ʼn baie groot eer dat Vaughan ʼn liedjie wat hy self kon opneem vir my gegee het.”...more10minPlay
March 27, 2019Vierkuns vir ‘Die Kontrak’-hartebrekerOns gesels met interessante mense in ons ateljee....more11minPlay
March 18, 2019Luister: The Voice-sangeres se debuutalbum tref die klankgolwe“Ek wou van die begin af gehad het die fondament van die album moet eerlik wees oor wie ek as persoon en kunstenaar is.”...more8minPlay
February 28, 2019Al meer as 70 000 artikels in Afrikaans op WikipediaDeon Steyn, 'n direksielid van Wikimedia ZA, het al sedert sy eerste artikel oor optiese vesel meer as 5 100 artikels vir Afrikaanse Wikipedia geskryf....more9minPlay
February 25, 2019Vat hande oor toekoms van AfrikaansProf. Philip Spies, 'n toekomsnavorser aan die Universiteit Stellenbosch, se boek 'Afskeid van 'n volk – Op soek na 'n toekoms' stel dwingende vrae oor die pad vorentoe vir Suid-Afrika en sy mense. Spies het uit die Paarl met Esté Meyer Jansen gesels oor hoe hy die toekoms van Suid-Afrika sien. Hy verduidelik ook hoe hy die rol van Afrikaners, Afrikaanssprekendes en die Afrikaanse taal in hierdie land sien....more9minPlay
February 19, 2019Drie gesoute aktrises is ‘Drie Susters’Ons gesels met interessante mense in ons ateljee....more14minPlay
February 15, 2019Fanie Viljoen pak kindermolestering in jongste boek.Fanie Viljoen gesels met Esté Meyer Jansen van Maroela Media oor sy boek 'Die dag toe die draak kom' en gee ook van die gevaartekens waarvoor ʼn mens moet uitkyk as jy vermoed ʼn kind word seksueel misbruik....more8minPlay
February 14, 2019Luister: ‘Liewe Lisa’ nié die tipiese romantiese rolprent nie‘Liewe Lisa’ word miskien vandag, op Valentynsdag, in fliekteaters landwyd uitgereik, maar dié rolprent het volgens Elani Dekker ʼn baie meer realistiese uitkyk op die liefde. “Hulle eindig nie noodwendig saam op nie,” vertel sy....more7minPlay
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,276 episodes available.