Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,308 episodes available.
June 29, 2019Lance James: Ouwêreldse sjarme op ‘Swan Song’ bekoor steedsLance James is Suid-Afrikaanse country-bloubloed en hy het ʼn diepe respek en waardering vir die duisende aanhangers wat hom al soveel jare lank op die verhoog hou. Op amper 81 het hy pas sy jongste album, Swan Song, vrygestel en James hoop om met die wye verskeidenheid musiek daarop die aandag van ʼn selfs groter gehoor te trek....more16minPlay
June 24, 2019Luister: Jannie du Toit vier fees oral in SAIn Julie sal Jannie du Toit sy sogenaamde “Kunstefees in die kleine” by die Atterbury-teater in Pretoria aanbied. Hy sal tydens dié spesiale dag drie van sy gewildste musiekproduksies in verskillende tydgleuwe by dié toonaangewende teater uitvoer....more12minPlay
June 21, 2019Bob Ffole rock nou in AfrikaansOns gesels met interessante mense in ons ateljee....more12minPlay
June 20, 2019Luister: Chereé terug met solo-album ná dekade se stilte"Ek en Wynand het intussen ʼn paar country-albums saam uitgebring. Ek het egter in 2009 vir die laaste keer ʼn kommersiële solo-album uitgebring, so hierdie is vir my baie opwindend."...more12minPlay
June 20, 2019Joe Foster en Elandré saam vir goeie doelOns gesels met interessante mense in ons ateljee....more9minPlay
June 19, 2019Luister: Suzzi vra ‘is als vir niks’ met jongste enkelsnit“Soms voel ek die lewe, die probeer, die aanhou, is alles ʼn gejaag na wind. Die gejaag na geld, roem en waardering – ook als vir niks.”...more9minPlay
June 18, 2019Luister: Deon Groot oor ‘unieke, eietydse Namakwalandse’ album“Namakwaland is bekend vir sy geselligheid, sy menswees en die atmosfeer wat daar geskep is. Ons wou dieselfde doen vir die album.”...more12minPlay
June 18, 2019Verken Japan vanuit jou leunstoelOns gesels met interessante mense in ons ateljee....more28minPlay
June 12, 2019Christenskap en kos saam op een tafelOns gesels met interessante mense in ons ateljee....more18minPlay
June 10, 2019Skrywersonderhoud: Theo Kemp gesels oor ‘Strafjaart’Theo Kemp het met Esté Meyer Jansen gesels oor sy jongste boek 'Strafjaart' by die Richtershuyz-gastehuis in Brooklyn, Pretoria. Kemp vertel wat die sneller was vir sy boek en van sy eie ervaring in die wagkamer van Pollsmoor terwyl hy self gewag het om ’n familielid te besoek....more11minPlay
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,308 episodes available.