Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,308 episodes available.
August 20, 2019Roan Ash oor Proe’toria-fees, Nashville en die getroude lewe“Ek voel nie asof ek ʼn groot naam in die bedryf is nie. Dit is net vir my wonderlik om ʼn vertoning te doen en dan is die teater vol. Dit beteken baie vir my. Ek is ongelooflik bevoorreg."...more9minPlay
August 12, 2019Dawid Minnaar ‘streef na eerlikheid’ voor kamera én op verhoogOm te luister hoe Dawid Minnaar oor teater praat, is soos om te luister hoe ʼn sjef sy kenmerkendste dis uiteensit. Hy het insig en begrip ver bo dít wat jou beperkte kennis van die onderwerp bied en praat met die wysheid wat slegs toegeskryf kan word aan jare lange ervaring. Maar dit laat jou mond water en jou smag om dít wat hy verduidelik eerstehands te beleef....more8minPlay
August 08, 2019Valeska ewe tuis agter mikrofoon en op die kassieNá byna 20 jaar in die bedryf is Valeska se debuutalbum My simfonie uiteindelik vandag op digitale platforms bekendgestel – en sy meen dit was die wag werd. “Daar is 18 liedjies in die album en elke enkele liedjie beteken vir my iets, elke liedjie het ʼn storie om te vertel."...more13minPlay
August 07, 2019Julanie J wil hoop bring – én in AfrikaansOns gesels met interessante mense in ons ateljee....more6minPlay
August 07, 2019Willem Botha se vele talenteOns gesels met interessante mense in ons ateljee....more13minPlay
July 29, 2019Christiaan Baartman – Selfde passie, nuwe asemSommige kan dalk onder die indruk wees dat Christiaan Baartman sy eerste verskyning op die Suid-Afrikaanse musiektoneel gemaak het toe hy vroeër vanjaar beoordelaars van The Voice SA met sy weergawe van “Tennessee Whiskey” tydens sy blinde oudisie oorrompel het. Maar dié rasperstem-musikant is al langer as ʼn dekade professioneel in die musiekbedryf en het begin sing nog voor hy behoorlik kon praat....more14minPlay
July 29, 2019Dirk se nuwe liedjie ‘stout maar ook soet’Ons gesels met interessante mense in ons ateljee....more10minPlay
July 29, 2019Nuwe Afrikaanse stromingsdiens eersdaags bekendgestelOns gesels met interessante mense in ons ateljee....more8minPlay
July 25, 2019Dié skrywer weet hoe om jong lesers te laat rilDe Wet Hugo is die skrywer van die Grilgrypersreeks en het onlangs ’n draai by Maroela Media se ateljee gemaak om te kom gesels oor sy rillerboeke vir jong tieners....more13minPlay
July 24, 2019Len Muller stap sy eie pad in die bedryfJy sien dit onmiddellik wanneer Len Muller by die vertrek instap. Daardie plat-op-die-aarde‑houding en nederigheid wat weerspieël word in sy warm glimlag en totale onbewustheid van sy eie bekendheid. Maar vir hom het dit nog nooit oor roem gegaan nie....more11minPlay
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,308 episodes available.