Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,308 episodes available.
February 10, 2020Gee ’n ja-tree vir vervolgde ChristeneJan Gouws van Geopende Deure het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels oor hoe lesers en luisteraars vervolgde Christene wêreldwyd kan ondersteun....more9minPlay
February 05, 2020Jak de Priester: ‘Elke liedjie is waardevol’“Jy kan nie die lewe terug kry nie en ek dink dit is wat mense so emosioneel maak.”...more18minPlay
February 05, 2020Affies-seuns praat oor SA en Afrikaans se toekomsMaroela Media het met Dylan Lee, die redakteur, Zander van der Merwe, adjunkredakteur van sport, en Waldo Pienaar, adjunkredakteur van kultuur, gesels om uit te vind hoe die seuns oor die toekoms voel en die vooruitsigte vir die jaar wat voorlê....more11minPlay
February 05, 2020André Swiegers se soeke na ’n eenvoudiger lewe“Ek het besluit om ʼn tree terug te gee en weg te beweeg van groot produksies af. Die hele gedagte is om dit eenvoudig aan te bied, soos toe dit net ek, my musiek en my kitaar was, sodat dit kan aansluit by die tema van my album.”...more13minPlay
February 05, 2020Onderwys in gesprek - Kommer oor leerdersterftes, plasingsCarien Bloem, koördineerder van onderwys by AfriForum en Elaine Krige, nuusredakteur van Maroela Media, gesels oor die onderwysgebeure in Januarie. Hierdie maand gesels ons oor leerdersterftes en uitdagings rondom die plasing van leerders in skole....more15minPlay
February 05, 2020Luister: Simoné Pretorius oor teenpoolrolle op die kassie“Daar was al ooms wat my kom uittrap het in die Spar oor Irma Humpel van ‘Vir die voëls’ so kwaai is. Maar ek dink René kry definitief die meeste raas.”...more7minPlay
February 04, 2020Spoegwolf se Danie nou ook digterDanie du Toit is bekend daarvoor dat hy met woorde kan toor in talle bekende Spoegwolf-liedjies soos “Lenie Blou”, “Geel” en “Bittermaan”, maar nou stel Danie, oftewel Reënwolf, ook ʼn digbundel genaamd Warmer voor die Tuimeldroër bekend....more8minPlay
February 03, 2020Luister: Armand Hofmeyr vier 10 jaar se musiek met nuwe album“Dis altyd maklik vir mense om te sê jy moet trek, maar wat mense nie besef nie is dat my taal my werk is. As jou taal jou werk is, kan jy nie net trek nie.”...more10minPlay
February 01, 2020Vanes-Mari du Toit: ‘Wat jy sien is wat jy kry’“Aan die einde van die dag oorkom liefde alles. Dit staan in die Bybel só geskryf en ek glo dit met my hele hart. Jy kan enigiets red met die liefde.”...more12minPlay
January 29, 2020Luister: Borrelende Sharoney bly ʼn plaasnooi“Ek dink ek is nou op ʼn plek waar ek meer in voeling kom met waarvan ek hou, waarvan ek meer wil hoor en waarvan ek self meer wil sing.”...more9minPlay
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,308 episodes available.