Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,308 episodes available.
February 15, 2019Fanie Viljoen pak kindermolestering in jongste boek.Fanie Viljoen gesels met Esté Meyer Jansen van Maroela Media oor sy boek 'Die dag toe die draak kom' en gee ook van die gevaartekens waarvoor ʼn mens moet uitkyk as jy vermoed ʼn kind word seksueel misbruik....more8minPlay
February 14, 2019Luister: ‘Liewe Lisa’ nié die tipiese romantiese rolprent nie‘Liewe Lisa’ word miskien vandag, op Valentynsdag, in fliekteaters landwyd uitgereik, maar dié rolprent het volgens Elani Dekker ʼn baie meer realistiese uitkyk op die liefde. “Hulle eindig nie noodwendig saam op nie,” vertel sy....more7minPlay
February 13, 2019Luister: Rolprentmaker vertel oor ‘Dominee Tienie’“Jy moet jou skoene uittrek as jy op daardie heilige grond wil loop en dit was van die begin tot die einde ʼn reusevoorreg.”...more19minPlay
February 12, 2019Mpati-kommissie: Survé moet oor OBK-finansiering getuigEsté Meyer Jansen van Maroela Media het met Andries van Driel, ondervoorsitter van die AmaGP, gesels. Dié organisasie bestaan uit pensioentrekkers wat as vrywilligers die regering se pensioenfonds (GEPF) en die openbare beleggingskorporasie (OBK) monitor. Van Driel het talle bekommernisse oor die bestuur van die pensioenfonds ter waarde van R2 biljoen (trillion) gedeel. Die organisasie het ʼn verliesregister sedert 2018 vir die fonds begin byhou. Volgens die berekeninge bedra die bekende, waarskynlike en toekomstige verliese van gelde wat aan bedenklike projekte bestee is reeds R144 miljard in die register....more18minPlay
February 08, 2019Luister: Demi Lee Moore oor lewe ná 'Die Kontrak'“Alles het verander. Die drome wat ek gehad het, lyk nou bitter klein ná alles wat met my gebeur het."...more10minPlay
February 05, 2019Luister: Luan Jacobs, die ‘hunkerende pastoriekind’ in ‘Dominee Tienie’“Martiens is op die ouderdom waar hy leierskap nodig het, ʼn ouerfiguur wat hom in die regte rigting kan stuur.”...more8minPlay
February 05, 2019Refentse glo in ʼn generasie wat hoop bring“Ek het ʼn behoefte in my hart gehad om uit te reik na ander mense in Suid-Afrika, wat moeg is vir al die geweld, misdaad en diskriminasie – al die seer.”...more14minPlay
February 01, 2019Bekende Weskusvleiland aan’t opdroogFelicity Strange, nog ’n vriend van Verlorenvlei, meen die toename in riete is ’n simptoom van die ekologiese probleme wat dié vleiland in die gesig staar. Strange het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels oor die probleme by die vleiland. Meyer Jansen het Verlorenvlei buite Elandsbaai aan die Weskus besoek as deel om bewusmaking te skep vir Wêreldvleilanddag wat jaarliks op 2 Februarie gevier word....more10minPlay
February 01, 2019Só gaan Verlorenvlei vir altyd verloreEsté Meyer Jansen van Maroela Media het met die aktrise Sandra Prinsloo, wat ook 'n verteenwoordigers van die Vriende van Verlorenvlei is, gesels om meer oor die dreigende krisis by die vleiland uit te vind. Prinsloo sê die situasie is haglik....more6minPlay
January 25, 2019Skokfeite oor vuishou van droogte op landboubedryf“Meer as die helfte van boere ly onder meer aan depressie en angs weens die uitdagings en skade te wyte aan die droogte.”...more6minPlay
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,308 episodes available.