Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,308 episodes available.
January 24, 2019Luister: ‘Predikantsvrou’ Henriëtta gesels oor ‘Dominee Tienie’Sy word geken as die feeks in die Afrikaanse televisiereeks 'Sonkring', en nou is sy die predikantsvrou in die nuwe rolprent 'Dominee Tienie'. Henriëtta Gryffenberg vertel oor haar rol in dié fliek....more8minPlay
January 18, 2019Só wil Jana Viljoen ʼn stem aan gestremde kinders gee“Soms ontwikkel jou beste idees uit jou diepste pyn en letsels.” Jana Viljoen gesels met Esté Meyer Jansen van Maroela Media. Sy vertel meer van die besonderse projek wat sy aanpak om kinders met spesiale behoeftes en hulle gesinne ’n stem te gee. Luister ook na Jana en haar seun Gian se spesiale liedjie, “Paradox”, aan die einde van die onderhoud....more22minPlay
December 18, 2018Luister: Manie Jackson sluit die jaar af op ʼn hoë noot“Ek vra altyd met die eerste paar optredes die mense om verskoning – hulle moet my maar vergewe en gelukkig doen hulle dit – dan sit ek die woorde daar êrens neer.”...more8minPlay
December 13, 2018Luister: SA sanger wil naam maak oorsee“Ek sien altyd Pretoria as ʼn klein dorpie en nou is ek in Londen. Dit was baie moeilik; om te verhuis is amper soos om ʼn dood te verwerk.”...more14minPlay
December 12, 2018Luister: Ghapi meen musikante ‘moet hoop skep vir SA’“In ons land is daar tans ʼn gevoel van desperaatheid, mense raak moedeloos. Ek dink “Die Gelofte” herinner ons weer dat ons net op die Here moet vertrou.”...more15minPlay
December 10, 2018Luister: Rolene Strauss deel haar lewenslesseOp 26-jarige ouderdom het die beeldskone Rolene Strauss al die Mej. SA- en mej. Wêreld-kroon gedra, sy het ʼn graad in medisyne verwerf en is die ma van ʼn skattige seuntjie. Nou kan sy ook ʼn vollengte album op haar curriculum vitae byvoeg....more6minPlay
November 29, 2018Renosterfliek kry staande applous van plaaslike gehoorEsté Meyer Jansen van Maroela Media het met die vervaardigers Bonné de Bod en Susan Scott na die eerste plaaslike vertoning van die dokumentere rolprent 'STROOP - Journey into the Rhino Horn War' in Johannesburg oor die aangrypende dokumentêr gesels....more8minPlay
November 29, 2018Maak potjielesse maklik met dié prettige boekSelfstandige toiletmaniere is ’n reusemylpaal in enige kleuter se lewe. Kenners meen een maklike manier om kinders aan die nuwe idee van potjielesse voor te stel, is om vir hulle boekies te lees daaroor. Kom luister ook saam na Mila Guy se voorlesing van die kinderboek 'Op die potjie, gou!'....more2minPlay
November 28, 2018Luister: Jan Rhaap eerlik en rou“Ek kan met eerlikheid sê elke liedjie op 'Wat is mens?' is ʼn stukkie van my.”...more8minPlay
November 27, 2018Luister: Geraldine Scholtz: ‘Ek wil sing met oortuiging’“Dit is vir my ʼn passie om te sing wat in my hart is.”...more8minPlay
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,308 episodes available.