Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,277 episodes available.
June 29, 2018Podlitiek: Die NGV as kwaksalwery, wat die EFF maak die DA, en Twitter se dubbelstandaardeIn hierdie episode gesels Daniël Eloff, Paul Maritz en Hermann Pretorius oor die Nasionale Gesondheidsversekering en vrae daaroor, die DA se huidige uitdagings – spesifiek die uitspraak in die De Lille hofsaak – en die manier waarop Rachel Kolisi, die vrou van Siya Kolisi, op Twitter hanteer is....more20minPlay
June 27, 2018Wie en wat is Podlitiek?Daniël Eloff, Hermann Pretorius en Paul Maritz is die aanbieders van die nuwe podsending Podlitiek. Hulle verduidelik wie hulle is en waaroor hulle in die gesprekke wil gesels....more2minPlay
June 27, 2018Podlitiek: Die raskaart en Cyril se penarieIn hierdie episode gesels Daniël Eloff, Hermann Pretorius en Paul Maritz oor verlede week se aktuele nuusgebeure. Onder meer bespreek hulle Malema se aanhitsing teen Suid-Afrikaanse Indiërs, Ashwin Willemse, Cyril Ramaphosa se ANC en 2019 se verkiesing....more29minPlay
June 26, 2018Luister: Roan Ash se musiek soos ‘whisky vir die siel’Roan Ash het met Maroela Media gesels oor sy debuutalbum "Whisky to my soul"....more10minPlay
June 25, 2018Mandy Wiener gesels oor Mafiabase, georganiseerde misdaad en misdaadintelligensieEsté Meyer Jansen gesels telefonies met die joernalis en skrywer Mandy Wiener oor haar jongste boek 'Ministry of Crime', die laaste dekade van georganiseerde misdaad in Suid-Afrika en hoekom sy op dié titel vir haar boek besluit het....more8minPlay
June 25, 2018Juanita vertel oor die hoogtes én laagtes van 20 jaarLuister Maroela Media se radio-onderhoud met Juanita oor 20 Jaar: Treffers van 2009 – 2018 boaan die artikel....more19minPlay
June 22, 2018Luister: Bouwer en Leandie as ‘Thys & Trix’“Ek weet ander paartjies gaan stap die Otter of die Camino of kry bypassende tatoeëermerke om hul verhoudings te toets – ons het ʼn fliek aangepak.”...more10minPlay
June 21, 2018Gebruik dié boek en vat skool se finansies só vasEsté Meyer Jansen van Maroela Media gesels telefonies met dr. Jaco Deacon, adjunk- uitvoerende hoof van Fedsas, uit die Vrystaat om uit te vind wat die omvang van die finansies is wat deur openbare skole bestuur word. Deacon verduidelik ook hoekom hy dink Fedsas se boek oor finansiële bestuur by openbare skole kan help om korrupsie en wanadministrasie van skoolgeld te bekamp....more5minPlay
June 20, 2018Wen: 'Stroomop'-inspirasietoer by Innibos“Dié inspirasie-aanbieding fokus op die oorhoofse temas van die fliek, naamlik: selfontdekking, vergifnis, aanvaarding en genesing.” Vier gelukkige lesers staan elkeen die kans om ʼn dubbelkaartjie te wen na dié spoggeleentheid op Saterdag 30 Junie....more5minPlay
June 18, 2018Waag en wen, sê Christien Neser met jongste jeugverhaalDie skrywer Christien Neser gesels met Esté Meyer Jansen van Maroela Media oor haar jongste boek 'Pienk is nie vir sissies nie' gesels. Neser vertel hoekom sy dink kinders mag maar ook tydens die eksamentyd agter 'n lekkerleesboek inskuif en sy gee ouers en onderwysers ook 'n bietjie raad oor hoe om die jongklomp weer aan die lees te kry....more9minPlay
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,277 episodes available.