Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,308 episodes available.
July 31, 2018Tien jaar in Zimbabwiese tronk al is hy onskuldigRusty Labuschagne het in Maroela Media se ateljee kom kuier en sy inspirerende verhaal met Esté Meyer Jansen gedeel van hoe hy sy tyd in van Zimbabwe se berugste tronke oorleef het. Hy vertel ook van die lewenslesse wat hy in die tyd geleer het en hoe hy besef het wat ware vergifnis beteken....more17minPlay
July 30, 2018Luister: Nuwe album getuig van Jan Blohm se reis tot selfaanvaarding“Ek het besef dit is omdat ek nie altyd baie van myself hou nie. Daarom moes ek myself aanvaar en leer lief wees vir myself en mooi wees met myself en myself vergewe vir dinge.”...more13minPlay
July 25, 2018Luister: In Karlien en Bobby se skoene“Mense daar buite het ʼn vreeslike wanpersepsie van ons lewens en ek dink dit lyk vir hulle baie keer baie 'glamorous' van buite.”...more7minPlay
July 23, 2018Luister: ‘Vroue is moeg vir hoe hul uitgebeeld word’Simoné Nortmann, wat die rol van Vivian in die splinternuwe avontuurfliek “Stroomop” vertolk, het met Maroela Media gesels oor die boodskap van dié rolprent....more11minPlay
July 20, 2018Luister: Rockgroep vier ‘20 jaar in die kraal’Die rockgroep Beeskraal vier vanjaar 20 jaar in die musiekbedryf en dié nuwe album is ʼn versameling van sy grootste treffers oor die jare....more7minPlay
July 13, 2018Amor: ‘Deur álles bly ek net ʼn ma’Eers het sy oorweeg om ʼn boek te skryf om elke emosie en storie van die laaste jaar of twee vas te vang, maar toe besluit die sangeres en televisiepersoonlikheid Amor Vittone dat ʼn nuwe album – een waarop sy die meeste liedjies nóg geskryf het – ʼn beter medium sou wees om háár storie te vertel....more23minPlay
July 11, 2018Luister: ADAM is ‘deel van die nuwe generasie van Afrikaans’“Die enigste manier waarop die Afrikaanse taal aan die lewe kan bly, is deur te groei. As dit nie voortdurend groei nie, gaan dit uitsterf.”...more21minPlay
July 11, 2018Almero: Op net 20 gereed om sy merk te maak“Ons as Afrikaners het ʼn kultuur waar ons alles onder die mat invee en ons vermy baie ernstige onderwerpe, waaroor ek voel gepraat moet word.”...more14minPlay
July 06, 2018Luister: Motorfietse vat weer die pad vir MadibadagZelda le Grange het met Maroela Media gesels oor die Bikers for Mandela Day-inisiatief en wat dié projek vanjaar beoog....more2minPlay
July 05, 2018Podlitiek: Belasting, benaming en bewaringIn hierdie episode gesels Daniël, Paul en Hermann oor Grahamstad se voorgestelde naamsverandering, die kommissie van ondersoek na die situasie by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) en word daar ’n argument gemaak vir die bewaring van wild deur kommersiële jag....more20minPlay
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,308 episodes available.