Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,277 episodes available.
May 23, 2018Daniël Hugo se nuwe boek ʼn ‘versameling van 40 jaar’“Dit is die kroon op die literêrekritikus-deel van my lewe, die een wat artikels en resensies en rubrieke geskryf het. Dit is vir my wonderlik om alles te kon saamvat in ʼn boek.”...more8minPlay
May 22, 2018My besef dat Afrikaans, Christenskap en rugby nie boos is nie’Van ʼn jong Durbanse seun wat in die Hindoegeloof grootgeword en geleer het dat Afrikaans en rugby boos is tot ʼn man wat al talle Afrikaanse boeke geskryf het, ʼn Christen is en rugbyspelers met sy motiveringspraatjies help....more28minPlay
May 10, 2018Cecilia Steyn gesels oor liefdesverhale en skryfinspirasieEsté Meyer Jansen gesels met die skrywer Cecilia Steyn oor haar liefdesverhale vir tieners. Cecilia verduidelik dit was leënessindroom wat haar aan die skryf gekry het....more5minPlay
May 09, 2018Seminaar plaas brein se leerproses onder die loepDr. Lieb Liebenberg, uitvoerende hoof van ITSI vertel meer oor van die mites wat bestaan oor die brein en die leerproses, asook hoe onderwysers en dosente die jongste navorsing oor neurowetenskappe kan gebruik. Hy verduidelik ook hoe hy die toekoms van die klaskamer sien. Esté Meyer Jansen van Maroela Media het met hom hieroor gesels....more26minPlay
May 09, 20182019 algemene verkiesing: Só lyk SA se politieke landskapEsté Meyer Jansen van Maroela Media het met prof. André Duvenhage van die NWU gesels oor die Suid-Afrikaanse politieke landskap en ʼn vooruitskou gekry van hoe sake staan ongeveer 12 maande voor die land se sesde algemene verkiesing....more8minPlay
April 25, 2018Só staan sake met Gerrie Nel se private vervolgingKallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het in Maroela Media se ateljee met Esté Meyer Jansen gesels oor die sake waarby adv. Gerrie Nel se private vervolgingseenheid tans betrokke is. Hy het ook meer agtergrond oor Julius Malema se saak gegee en verduidelik hoe dié eenheid se sake vir private vervolging gekies word....more23minPlay
April 25, 2018Luister: ‘Die gawe om engele te kan sien’Bottomless Coffee Band het by Maroela Media gekuier om meer te vertel oor hul tweede album, Anthelia, en verklap ook wat dié naam beteken....more16minPlay
April 20, 2018Luister: Dié skryfskool ʼn móét vir voornemende skrywers, digtersAl vir langer as drie dekades bied die ATKV-Winterskryfskool – vroeër die Herfsskryfskool – jaarliks ʼn wegspringplek vir voornemende skrywers om die skrywersmark te betree. Vanjaar word dié skryfskool vir die 33ste keer tussen die akkerbome op Potchefstroom aangebied....more17minPlay
April 18, 2018Luister: Hennie en sy kitaarkêrels maak Kalahari-skoffelmusiekMet meer as 22 albums en drie DVD’s op hul kerfstok, wéét hierdie manne hoe om gehore aan die skoffel te kry....more8minPlay
April 12, 2018Gauteng-aanlynaansoeke open dan: ‘Afrikaanse ouers moet gou spring’Die aanlynaansoeke vir 2019 se gr.1 en 8-leerders in skole in Gauteng sal amptelik op Maandag 16 April om 08:00 open. Melanie Buys, ʼn onderwysspesialis by Helpende Hand se Skoleondersteuningsentrum, het met Esté Meyer Jansen gesels oor hoekom ouers wat hulle kinders in 'n Afrikaanse skool wil plaas moet gou spring om hulle kinders te registreer. Sy het ook verduidelik hoe om die Gautengse aanlynregistrasieproses te hanteer....more10minPlay
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,277 episodes available.