Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,277 episodes available.
March 29, 2018Coffee Snobs: ‘Ná die seer wil ons lig bring’Dit was soos ʼn doodsvonnis wat hy meteen opgelê is. Eers was hy blakend gesond, en toe is sy lewe skielik in gevaar. Die musiek-egpaar Marius en Vernette Wessels – of te wel Coffee Snobs – het twee keuses gehad: Marius se kankerdiagnose kon hulle onderkry óf hulle kon terugbaklei....more17minPlay
March 28, 2018Piet Botha is op die ‘Middernagtrein’Die liedjie “Die middernagtrein” was reeds klaar geskryf toe Piet in die hospitaal beland het. “Dis ʼn metafoor vir hoe gevaarlik rock ʼn roll is,” lag hy en die ironie ontglip hom duidelik nie....more11minPlay
March 28, 2018Lizandra Winter oor weerloosheid, wintermaandeVir jare lank het die sangeres Lizandra Winter landwyd saam met Joshua na die Reën getoer en aan haar eie repertoire gewerk. Nou het dié repertoire eindelik gestalte gekry in haar selfgetitelde debuutalbum – en dié album skroom nie om “met weerloosheid en eerlikheid” kwessies te takel waarvoor ander wegskram nie....more16minPlay
March 27, 2018Wicus en Dolla sáám het nie brieke nieNee, hulle is nié in die eg verbind nie, sê Dowwe Wicus en Dolla van der Merwe. Suid-Afrika se gunstelinggrapjas en -blondine het “sommer net mekaar se name gegaps” vir hul eerste samewerkingsproduksie wat ʼn einde maak aan “dwepers, boepens-knolle, moaners en groaners.”...more12minPlay
March 26, 2018‘Susters’ gaan jou laat lag én huilWanneer drie aangenome susters – vertolk deur Diaan Lawrenson, Quanita Adams en Leah – ná die dood van hul ma op ʼn ontdekkingsreis gaan, word dit duidelik dat dit nie nét bloed is wat mense bind of by mekaar hou nie. Om die waarheid te sê, biologie het inderwaarheid niks daarmee te make nie....more16minPlay
March 20, 2018Die Kannie Warries Dansorkes: ‘Ons is anders’Jurg Basson het aan Maroela Media vertel boeremusiekliefhebbers sal dadelik hoor dat hulle “iets anders” met die kitare op dié album gedoen het. “Jy kan onmiddellik hoor dit is die Kannie Warries wat daar speel.”...more7minPlay
March 16, 2018Gian Groen se nuwe album bring hulde aan vriendHy vertel daar is ʼn bittersoet storie agter die titel van die album. ‘n Vriend van Groen is in 2015 in ‘n motorfietsongeluk oorlede....more8minPlay
March 16, 2018‘Meerkat Maantuig’ ʼn ‘les oor hoe om vrese te oorkom’Die regisseur van die splinternuwe gesinsavontuurfliek Meerkat Maantuig het in Maroela Media se ateljee kom kuier om te gesels oor dié opwindende rolprent....more4minPlay
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,277 episodes available.