Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,308 episodes available.
June 18, 2021Jou kredietrekord en jou vermoë om huis te koop bekykWatter invloed het jou kredietrekord as dit kom by ʼn bank se besluit om jou huisverband te finansier? En hoe gemaak as jy vir die eerste keer in die verkoper se skoene staan? verkoper se skoene staan? Francois Janse van Rensburg, skrywer van die boek "The Property Buying Processs in South Africa", het met Maroela Media hieroor gesels....more14minPlay
June 18, 2021Kom ons gesels oor huispryse, verbande, lenings en koopkontrakteHoe weet jy die verkoper se prys vir daardie eiendom waarop jy jou oog het, is geregverdig? Dit is een van die vrae wat Francois Janse van Rensburg beantwoord in Maroela Media se gesprekreeks wat fokus op eerste huiskopers....more19minPlay
June 17, 2021Vervolgde Christene se ervarings is rigtingwysersJan Gouws, uitvoerende direkteur van Geopende Deure Suider-Afrika, het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels oor die lesse uit die vervolgde kerk uit lande soos Sirië, Egipte, die Arabiese Skiereiland, Indië en Irak....more9minPlay
June 15, 2021Vox-kamerkoor bekoor met PaasoratoriumFranco Prinsloo het in die Maroela Media-ateljee kom kuier en gesels oor sy musikale verwerking van ‘Kruis van liefde’ wat deur die Vox-kamerkoor opgevoer word. Bly ingeskakel, want die onderhoud word uitgespeel met ʼn klankgreep uit die Paasoratorium....more12minPlay
June 11, 2021Luister: Wenke vir eerste huiskopers se soekprosesMaroela Media gesels weer met Francois Janse van Rensburg, die skrywer van die boek "The Property Buying Process in South Africa". Francois gee wenke vir die soekproses van jou eerste eiendom, verduidelik wie almal betrokke is by die aankoop van jou huis en gee meer inligting oor die verskillende soorte eiendomme wat ʼn eerste huiskoper kan aanskaf....more17minPlay
June 11, 2021Quentin Prinsloo se ballade-baadjie vir ou snit“Ek het besluit ek hoef nie meer op te tree nie, maar ek kán. Met die liedjie bevestig ek aan myself dat ek gevestig is in my lewe.”...more13minPlay
June 11, 2021Nadia Vorster sê: ‘Jy is perfek net hoe jy lyk’Die sanger Nadia Vorster het in Maroela Media se ateljee kom kuier en met Esté Meyer Jansen gesels oor selfliefde, selfbeeld en hoe ʼn verhouding met God dit kan verander. Bly ingeskakel want die onderhoud word uitgespeel met die snit “Hoe jy lyk”....more8minPlay
June 09, 2021Luister: Die Kinderwet, gesinshereniging en pleegsorgHenda van der Merwe van die CMR Gauteng-Oos het ʼn paar vrae beantwoord oor die verwydering van kinders uit ouerhuise, asook die gesinsherenigingsproses. Sy het meer oor die Kinderwet vertel en die rol van pleegsorgouers bespreek. Esté Meyer Jansen van Maroela Media het met haar telefoniese hieroor gesels....more16minPlay
June 09, 2021Luister: Jong rocker verwerk pyn, geluk deur musiek“Ek het soms wakker geskrik met my ma wat op die voetenent van my bed sit en vir my bid.”...more12minPlay
June 08, 2021Luister: Ray Dylan sing steeds die land aan die brand“As jy weet jou poeding werk en die mense hou daarvan, bly daarby.”...more9minPlay
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,308 episodes available.