Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,308 episodes available.
March 12, 2021Kan geld geluk koop?Albert van Wyk het op skool reeds sy eerste tree in entrepreneurskap gegee, en as 22-jarige het hy reeds sy eerste miljoen in die sak gehad. Tog kom hy uit ʼn doodgewone middeklashuis in Pretoria se goeie ou Moot-omgewing. In sy jongste boek maak hy boonop die kontroversiële stelling dat geld tog wel vir ʼn mens kan geluk koop. Albert het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media hieroor gesels en verduidelik hoe hy glo geluk werk, asook hoe jy kan welvaart skep om meer van daar die geluk te “koop”....more15minPlay
March 12, 2021Tania Strauss: Haal asem en weet God wil jou vashouTania Strauss, is ʼn gospelsangeres en motiveringspreker, asook die stigter en direkteur van die Annebel-stigting. Sy is ʼn ma van twee kinders en ook ʼn skrywer. Haar jongste boek “Haal asem” is ʼn kykie na die lewe in ʼn doodgewone huisgesin en dit bevat ook haar eie persoonlike getuienis van God se deurlopende genade. Sy het onlangs in Maroela Media se ateljee kom kuier om te gesels met Esté Meyer Jansen oor dié boek en die raad wat sy as ouer graag met ʼn tikkie humor aan ander mammas deel....more23minPlay
March 12, 2021Luister: Irene-Louise bemoedig Evasgeslag met popmusiek“Aan die een kant is sosiale media ʼn wonderlike platform vir die bevordering van sekere maatskaplike kwessies, maar aan die ander kant is dit ongelooflik sleg vir mense se geestesgesondheid – myne ook.”...more9minPlay
March 09, 2021Covid-19 vererger pandemie van mishandeling, uitbuiting teen vroueJan Gouws, uitvoerende direkteur van Geopende Deure Suider-Afrika, het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels oor die uitdagings wat veral Christenvroue ervaar. Gouws vertel dat Paastyd ʼn tyd is waarin vervolgde Christene selfs meer vervolging vir hul geloof ervaar. Hy het ook die hartseer verhaal vertel van Hajaratu wat as slagoffer van dié soort vervolging was....more9minPlay
March 08, 2021Morné Steyn skop projek af om skolesport te helpDie bekroonde skopafrigter Vlok Cilliers en die rugbyspeler Morné Steyn snoer kragte saam met Solidariteit Helpende Hand om skop-skop ’n verskil in die land te maak....more4minPlay
March 01, 2021Selfs gehoorverlies kon nie haar musiekdroom kelder"As God ʼn doel met jou lewe het, gaan geen struikelblok of persoon jou verhoed om daardie doelwit te bereik nie." Alida het telefonies met Maroela Media gesels oor haar getuienis van hoe haar gehoor wonderbaarlik herstel het. Sy vertel ook meer oor haar jongste musiekvideo wat vir die snit “Nog ʼn kans” gemaak is....more15minPlay
February 26, 2021Wilha Carstens: Van ‘Die Kontrak’ tot kollig“Alles het my gelei tot hier waar ek nou sit.” Só gesels Wilha Carstens met Leonie Bezuidenhout van Maroela Media oor sy musiek. Vandag verstaan hy waarom die lewe hom op kronkelpaaie geneem het tot waar hy nou is. “Dit is ʼn reis, en twee jaar na die program is dit nou my tyd om te skyn.”...more13minPlay
February 25, 2021Luister: Riaan Benadé oor sy beroemde pa, ‘ons sal self’ en wegholsuksesSy pa se destydse bekendheid het hom nie die hupstoot gegee in die bedryf soos wat ʼn mens maklik sou aanneem nie....more27minPlay
February 11, 2021Drie dekades se getuienisse van vervolgde Christene se geloof“Hoe kan jy nie verander word deur die getuienis van ʼn vervolgde Christen nie?” Jan Gouws het met Maroela Media gesels oor sy dertig jaar by Geopende Deure Suider-Afrika. Hy vertel hoe vervolgde gelowiges se getuienisse hom steeds aanraak en van die kere toe hy self Bybels vir die mense ingesmokkel het....more9minPlay
February 05, 2021Helpende Hand stel multimiljoen studiehulpskema bekendMaroela Media het met Stefan Pieterse, hoof van Helpende Hand se Studiefondssentrum, gesels oor die studiehulp van R48 miljoen wat die sentrum vanjaar aan Afrikaanse studente beskikbaar gestel het. Hiermee kan 1 200 jong mense by geakkrediteerde tersiêre instelling met ʼn rentevrye studielening gaan studeer...more9minPlay
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,308 episodes available.