Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,308 episodes available.
June 03, 2021Koop jy binnekort vir die eerste keer huis?Om ʼn huis te koop kan veral vir ʼn eerste-keer-koper ʼn ingewikkelde en intimiderende proses wees. Die proses kan selfs so frustrerend wees dat dit sommer net ʼn reuse-beslommernis word. Francois Janse Van Rensburg gaan oor die volgende vier weke met Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels oor dié proses en sommer ook ʼn paar wenke gee oor hoe om die aankoop van jou eerste huis so maklik as moontlik te doen....more14minPlay
May 04, 202150 jaar van diens aan vervolgde ChristeneGeopende Deure Suider-Afrika vier op 10 Mei sy 50ste bestaansjaar. Dié sendingsorganisasie werk die afgelope 50 jaar saam met die kerk in Suider-Afrika om vervolgde Christene in talle lande oor die wêreld heen te versterk en te ondersteun. Jan Gouws het van sy hoogtepunte in die jare by die organisasie met Esté Meyer Jansen van Maroela Media gedeel....more9minPlay
April 16, 2021Boer kry ʼn vrou … én ʼn sangmaat!Die immergewilde kykNET-werklikheidsreeks Boer soek ʼn vrou het vanjaar iets baie meer spesiaal opgelewer as nét ʼn boer wat die regte pasmaat gevind het om sy lewe mee te deel....more13minPlay
April 14, 2021Hoe hou Wagter wag?Hoe gaan dit met die werkende hond in Suid-Afrika, en hoe lyk hierdie honde se verhouding met hul hanteerders? Anton Coetzee is tans by ’n navorsingsprojek betrokke wat die welstand van die werkende hond in Suid-Afrika ondersoek. Sy navorsing wil juis antwoorde op hierdie soort vrae verskaf en hy het met Maroela Media hieroor gesels....more12minPlay
April 14, 2021Help om 280 boere se kinders op skool te houDs. Deon van der Berg, stigter van Beginet, het Esté Meyer Jansen van Maroela Media vertel van die uitdaging om R4,9 miljoen se skoolgeld in te samel om boere van die droogtegeteisterde Noord-Kaap te help om hul kinders vir die volgende jaar op skool te hou....more7minPlay
April 13, 2021Geopende Deure Suider-Afrika vier 50 jaar van geloof, hoopJan Gouws, uitvoerende direkteur van Geopende Deure Suider-Afrika, het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels oor die organisasie se besonderse mylpaal. Gouws vertel ook hoe jy kan deel in hulle feesvieringe vir inspirasies en getuienisse uit die vervolgde kerk....more9minPlay
April 07, 2021Maroela se landbouportaal skep ’n tuiskomplek vir boereBoer, Maroela Media se splinternuwe landbouportaal, sal lesers wys dat landbou in Suid-Afrika iets is om op trots te wees. Susan Lombaard, uitvoerende hoof van Maroela Media, en Du Preez de Villiers, Maroela Media se landboujoernalis, het met Esté Meyer Jansen gesels oor dié landbouportaal wat in April op die webwerf bekendgestel is....more10minPlay
April 07, 2021Luister: Elandré pak sy rugsak“Die vorige twee albums was meer retrospektief, sou ek sê. Hierdie een kyk vorentoe.”...more12minPlay
March 29, 2021Luister: Bok vier 15 jaar ná ‘De la Rey’ met nuwe uitreikingDit is vanjaar 15 jaar sedert Bok van Blerk se gewilde lied “De la Rey” die harte van Afrikaanse musiekliefhebbers verower en hom een van Afrikaans se grootste kunstenaars van alle tye gemaak het....more15minPlay
March 12, 2021Só lyk die wêreld van bendesHoekom groei bendes steeds? Wat lok ʼn kind so jonk as twaalf na ʼn bende, en hoekom slaag sommige daarin om tog uit die kloue van die “gangs” te ontsnap? Die skrywer Carla van der Spuy het in haar jongste boek met geharde, en gerehabiliteerde bendelede gesels en lê so die wêreld van bendes bloot. Sy deel ook die stories van hoop, want mense lewens kan omkeer. Carla het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media hieroor gesels....more16minPlay
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,308 episodes available.