Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,308 episodes available.
February 05, 2021Studiehulp gee May-Li Swanepoel se drome vlerkeStudiehulp van Helpende Hand se Studiefondssentrum het May-Li Swanepoel, tans ʼn finalejaarstudent aan Akademia, se studies moontlik gemaak. Sy het Maroela Media gesels oor die droom wat vir haar bewaarheid is, hoe sy ook nou self terugploeg in haar gemeenskap en vertel daar is altyd rede om te droom....more5minPlay
February 05, 2021Onthou jy nog die sangpaar Francois en Elizabeth Fourie?Almal wat lief is vir Afrikaanse musiek ken sekerlik die treffer “Wil jy dans, Carina?”. Maroela Media het met die sangpaar Francois en Elizabeth Fourie gesels om uit te vind hoe gaan dit deesdae met die twee. Die Fouries het hulle mooiste herinneringe van hulle musiekloopbaan gedeel en meer oor daardie treffer vertel....more20minPlay
January 22, 2021'Jy kan breek, ons sal bou'“Aan die ander kant sien ek geleenthede, vooruitgang, self-doen en ʼn toekoms vir ons kinders, ons land en ons almal, mits ons besef dat hierdie dinge nie vanself gaan gebeur nie.”...more6minPlay
January 20, 2021Vervolging van Christene neem erg toe op Afrika-vastelandJan Gouws, direkteur van Geopende Deure Suider-Afrika, het met Maroela Media gesels oor die jongste tendense in sy organisasie se Wêreldwaarnemingslys vir 2021. Gouws verduidelik ook hoe jy kan betrokke raak en vervolgde Christene wêreldwyd kan ondersteun....more11minPlay
January 20, 2021Ouers en leerders, skop jul jaar met gesondheid afMaroela Media bespreek die jongste nuus oor die onderwys. Natasha Smit,’n geregistreerde dieetkundige, gee ook ’n paar wenke oor hoe onderwysers, ouers en leerders ’n gesonde 2021, wat volhoubaar is, kan aanpak....more8minPlay
January 06, 2021Luister: Cordelia oor ‘hoendervleis-ervaring’ wat nuwe enkelsnit inspireerAs ma van ʼn vierjarige woelwaterseuntjie was die sangeres Cordelia onlangs tot stilstand geruk deur die nuus van die afsterwe van ʼn dogtertjie met terminale kanker met wie sy as ambassadeur vir die Arms of Mercy-organisasie ʼn lang pad voor haar dood gestap het....more15minPlay
December 17, 2020Luister: Herman Kleinhans tree buite gemaksone met jongste album'Ruite oop' bevat 12 snitte wat strek van emosionele liefdesballades tot lighartige kuiermusiek en het ʼn volwasse kontemporêre klank....more7minPlay
December 17, 2020Onteiening, uitsettings en grondgrype – insigte in SA se grondkwessieKarl Kemp het van die tuinbougebied Philippi, diep in die hartjie van Kaapstad se bendegebied, tot by die veselperske-plantasies van Tzaneen gereis om met mense oor die kwessie van grondbesit te gesels. Op die manier bied Kemp aangrypende perspektiewe oor die gronddebat in Suid-Afrika. Hy het met Maroela Media oor sy boek "Promised Land: Exploring South Africa’s Land Conflict" gesels....more19minPlay
December 17, 2020Verhaal van VBS se epiese bedrog van R2 miljardMiljarde rande het saam met die droom van die bank verdwyn, wat hom bemark het as ʼn vreeslose voorstander van swart vooruitgang, en dit was meestal mense wat dit reeds nie breed gehad het nie, wat hulle laaste spaargeldjies met dié bank se ineenstorting verloor het. Dewald van Rensburg het met Maroela Media gesels oor sy boek "VBS: A Dream Defrauded" wat die bankskandaal tot op die been oopvlek....more16minPlay
December 15, 2020Pandemie is ’n oproep tot ’n gesonder leefstyl vir almalMaroela Media het met Eric Edmeades gesels om uit te vind wat sy benadering tot gesondheid en gesonde eetgewoontes is. Hy het wenke gegee oor hoe om jou verhouding met kos vandag nog te verander en ʼn gesonder lewe te begin lei....more28minPlay
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,308 episodes available.