Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
March 30, 2016Middag op RSG 1Miskien klink dit vir jou baie onprakties, maar selfaangedrewe motors is lank nie meer wensdinkery nie. Die tegnologie is 'n werklikheid wat elke dag verbeter. Martin Headger praat met Jan Vermeulen, 'n tegnologie joerrnalis van MyBroadband oor hierdie motors....more5minPlay
March 30, 2016Middag op RSG 1Miskien klink dit vir jou baie onprakties, maar selfaangedrewe motors is lank nie meer wensdinkery nie. Die tegnologie is 'n werklikheid wat elke dag verbeter. Martin Headger praat met Jan Vermeulen, 'n tegnologie joerrnalis van MyBroadband oor hierdie motors....more5minPlay
March 30, 2016Middag op RSG 1Vandag se brief is geskryf deur 'n pa wie se gedagtes ver gaan dwaal het terwyl hy diep in die nag langs sy koorsige seuntjie se bed sit. Hy kom vorendag met 'n baie interessante vergelyking....more3minPlay
March 29, 2016Middag op RSG 1Martin Headger sit sy gesprek met tegnologie-joernalis van My Broadband, Jan Vermeulen voort om meer uit te vind oor nuttige toepassings....more2minPlay
March 27, 2016Middag op RSG 1Wie is ons tog sonder ons gesin? Dit is die mense wat jou mos bystaan deur dik en die rede hoekom ons Gesinsdag vier. Sue Pyler praat met 'n paar gesinne....more5minPlay
March 24, 2016Middag op RSG 1Inligtingsadvertensies (of infomercials) verkondig graag dat jy die produk – “nou dadelik – teen 'n spesiale aanbod” kan koop. Hulle oortuig ook soms verbruikers dat jy “'n Spierpaleis in 'n minuut en Einstein in 'n maand” kan wees. Alhoewel die soort advertensies dikwels oordrewe is, is dit niks nuut nie – die eerste inligtingadvertensie in 1949 het byvoorbeeld gehandel oor 'n versapper – Vitamix, wat kwansuis, noodsaaklik was vir jou oorlewing. Este Gross het Clarissa Muir van die Universiteit van Johannesburg se Departement Strategiese Kommunikasie gevra om na die advertensie te kyk en dit te vergelyk met vandag se advertensies. Clarissa vertel wat sy van die advertensie gedink het....more5minPlay
March 23, 2016Middag op RSG 1Tannie Antoniem skryf oor die nuwe kolonialisme - Made in China....more3minPlay
March 23, 2016Middag op RSG 1Al ooit gehoor van die Rooi Panda? Die klein soogdier is so effe groter as 'n kat, spog met n rooi wollerige pels en lang stert. Die saggeaarde dier is oorspronklik van die Himalajas en die suidweste van China en word beskou as 'n bedreigde spesie. Met slegs tienduisend oor in die natuur, speel dieretuine 'n belangrike rol in die bewaring en behoud van die spesie. Este Gross praat met Catherine Visser, Kurator van die Primate van die Johannesburgse Dieretuin in die Rooi Panda se hok....more4minPlay
March 22, 2016Middag op RSG 1Ons hoor van baie soorte internetverbindings, maar hoe werk dit? Martin Headger het praat met Angus McCloud en Charles Erasmus van JuiceTell oor veselglasbedrading....more4minPlay
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.