Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
April 06, 2016Middag op RSG 1Navorsing en tegnologie rakende amputasies (verwydering van ledemate) en prostese (kunsmatige ledemate) is 'n hoë tegnologiese bedryf, waar ortotiste gedurig na maniere soek om mense se lewe te vergemaklik en hulle onafhanklikheid te verseker. Die bedryf dateer terug na die tyd toe die Hindoe-geloof se Rigveda geskryf is, tot vandag waar die Terminator Arm as die mees gevorderde kunsmatige ledemaat beskryf word. Die Paralimpiese atleet Oscar Pistorius het wêreldbekendheid verwerf as Blade Runner met sy hoë tegnologie koolstoflemme. Fritz Klaaste het aan 'n ortotis by Heinrich Grimsehl gevra oor die ontwikkeling van prostese....more7minPlay

April 05, 2016Middag op RSG 1Sue Pyler kyk na die liedjies wat die Voortrekkers na 85 jaar steeds sing....more3minPlay

April 04, 2016Middag op RSG 1Het jy geweet dat jou gloeilamp vir jou 'n internetverbinding kan gee? Hierdie tegnologie word Lifi genoem. Dit maak gebruik van lig om jou internetverbinding aan jou te verskaf. Angus McCloed van Juicetel verduidelik....more4minPlay

April 01, 2016Middag op RSG 1Langes, kortes, stywes, verbleik of geskeur. Ons almal besit ten minste een denim waarna jy gryp wanneer jy gemaklik wil wees, niks het om aan te trek nie, vir semi-formele drag of om winkels toe te gaan. Die denim is al vir meer as 140jaar deel van die klerekas. Christelle van Tonder vind uit oor die oorsprong van die denim....more3minPlay
March 31, 2016Middag op RSG 1Die heel eerste DJ Tydren – is reeds in 1913 gehou. Die tydren bestaan uit 'n klomp veteraanmotorfietse, almal ouer as tagtig jaar. Este Gross het onlangs 'n draai gaan maak by 'n pitstop van die tydren in Heidelberg, Gauteng. Este praat met die baanbestuurder van 2016, Ian Holl, wat meer vertel van die geskiedenis van die DJ tydren....more5minPlay

March 30, 2016Middag op RSG 1Vandag se brief is geskryf deur 'n pa wie se gedagtes ver gaan dwaal het terwyl hy diep in die nag langs sy koorsige seuntjie se bed sit. Hy kom vorendag met 'n baie interessante vergelyking....more3minPlay