Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
April 13, 2016Middag op RSG 1As jy staatsman, adelike of 'n belangrike persoon is, dan is die rooitapyt 'n mat waarop jy graag gesien wil word. Hollywoodsterre sit elke jaar hulle beste voetjie voor op die roemryke tapyt wanneer die Oscars uitgedeel word. Het jy al gewonder waar die tapyt vandaan kom? Este Gross het uitgevind dat die geleentheid waar die eerste rooitapyt uitgerol is, 'n baie dramatiese einde gehad het....more4minPlay
April 13, 2016Middag op RSG 1Die knoop in die derm waarmee Antoniem se ouma sukkel, gaan draai by Copernicus en bakterieë......more3minPlay
April 13, 2016Middag op RSG 1Ons dra vandag pienk! Dit is 'n dag ter ondersteuning van LGBTQ- mense wat onderdruk en geboelie word in die samelewing. Sue Pyler vertel hoe die dag ontstaan het....more3minPlay
April 12, 2016Middag op RSG 1Verbeel jou die volgende: die oggend toe jy die belangrikste vergadering van jou loopbaan moes bywoon, verslaap jy; jou rok het 'n vlek op; en drie verkeersligte is buite werking oppad na die vergadering. Terwyl jy in die verkeer sit, gil jy kliphard, “Murphy's Law!” Christelle van Tonder het gaan uitvind wie Murphy is en waar sy sogenaamde wet vandaan kom....more4minPlay
April 11, 2016Middag op RSG 1Of jy nou op kantoor of by die huis werk doen, alles vind op ons rekenaars en veral per e-pos plaas. Maar het jy al gewonder hoe veilig jou rekenaar of e-pos is? Is jy bewus van watter gevare daar op die internet is? Martin Headger praat hieroor met Heino Gevers, 'n sekuriteitskenner van Mimecast....more4minPlay

April 08, 2016Middag op RSG 1FOMO is die vrees om iets mis te loop. Dit is veral jongmense wat daaraan ly weens hulle beheptheid met sosiale media. Daar is nou ook 'n nuwe ding wat kop uitsteek, genaamd FOLO. Dit staan vir FEAR OF LIVING OFFLINE. Clarissa Muir, 'n dosent aan die Universiteit van Johannesburg se Departement Strategiese Kommunikasie verduidelik aan Este Gross wat FOMO is en hoe dit aansluit by FOLO....more5minPlay
April 07, 2016Middag op RSG 1Dis Wêreld Gesondheidsdag, en vanjaar se fokus is op diabetes. Elmien du Toit, kenner en dosent van die Departement Voeding en Dieetkunde aan die Universiteit van die Vrystaat, vertel vir Sue Pyler meer oor diabetes....more6minPlay

April 06, 2016Middag op RSG 1Ian Wessels vertel antoniem van die ongelooflike goed wat hy radiolusiteraars al op 1 April laat glo het....more4minPlay
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.