Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
July 03, 2019Middag op RSG 1Nicola Greeff vertel vir Sue Pyler meer ook Sappi se klankleserboeke....more4minPlay
July 02, 2019Middag op RSG 1Ettienne Ludick praat oor 'n nuwe selfoontoepassing wat kan help om kinders se toesteltyd te bestuur....more3minPlay
June 28, 2019Middag op RSG 1Wêreldleiers op die gebied van klimaatsverandering het onlangs in Portugal bymekaargekom om sowel uitdagings as oplossings te bespreek met spesifieke betrekking tot die wynbedryf. Lizma van Zyl gesels met een van Suid-Afrika se twee afgevaardigdes in Porto, Andre Roux, oor die uitkoms van die beraad, en die pad vorentoe....more8minPlay
June 24, 2019Middag op RSG 1Sue Pyler het met Vian Singleton, oftewel Thomas van 7de Laan, gepraat met die oog op jeugmaand. Hulle het ook gepraat oor sy storielyn in die sepie waarin die rol van groepsdruk uitgebeeld word....more18minPlay
June 21, 2019Middag op RSG 1Die spekboom word beskou as 'n wonderplant. Dit is gehard, hoog in voedingswaarde vir mens en dier, en uiters doeltreffend met die verwydering van koolstof uit die atmosfeer. Lizma van Zyl gesels met Peter Shrimpton van Heart Capital oor hulle spekboomprojek, wat besig is om lewens te verander....more8minPlay
June 20, 2019Middag op RSG 1Marthinus Wagman, takbestuurder by die troeteldierarea van die lughawe op George, verduidelik aan Sue Pyler wat die prosedure is om met 'n troeteldier te reis....more5minPlay
June 14, 2019Middag op RSG 1Ons hoor daagliks hoe nadelig plastiekbesoedeling is, maar wat is die vernaamste probleme en wat kan ons daaraan doen? Lizma van Zyl gesels met die voorsitter van die Suid-Afrikaanse Plastiekherwinnersorganisasie, Johann Conradie. Hy deel ook wenke vir die landbousektor en stedelinge oor maklike en doeltreffende maniere om plastiek te herwin en dit so uit die natuur te hou....more8minPlay
June 07, 2019Middag op RSG 1Klimaatsverandering is nie selektief nie, en selfs 'n gewas soos sorghum begin ly onder stygende temperature. Sorghum, 'n stapelvoedsel vir miljoene, is egter 'n geharde gewas wat soos die aarde verwarm selfs 'n belangriker rol sal speel. Lizma van Zyl praat met die landbou-ekonoom Petru Fourie van Graan SA oor wat sorghum in die toekoms vir mens en dier kan beteken....more8minPlay
June 06, 2019Middag op RSG 1Om te lank te sit veroorsaak onder meer rugprobleme. Ettienne Ludick stel ondersoek in....more3minPlay
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.