Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 2,904 episodes available.
December 26, 2025KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 24Hannes en Emma begin met Hannes se stapoefeninge. Gloria maak seker die kersversierings weet dis Welwillendheidsdag en almal weet wat dit beteken. Laataand begelei ‘n ontstelde Rudolf vir Gloria tuin toe. Wat het hy op sy hart?...more15minPlay
December 24, 2025KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 23Dis Oukersaand. Ben sit half verlore in die tuin. Lena druk hom in ’n hoek, en die twee praat hulle harte leeg. Luma en Lux besluit dis tyd om Blink uit sy wroeging te help. Almal se harte moet vol van die Kersfeesgees wees. Ben het ‘n groot versoek vir Oukersaand. Daar is ‘n klop aan die deur, en pandemonium breek los in die huis....more16minPlay
December 23, 2025KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 22Rudolf ontpop in ‘n storieverteller. Oupa Krismis en Rudolf maak vrede. Emma bly tog te geheimsinnig, en Ben kan dit nie meer hou nie. Emma het nóg ’n verrassing, en dit neem die wind heeltemal uit Ben se seile....more16minPlay
December 22, 2025KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 21Lena en Hannes hou voor hulle garage stil, en is heeltemal verstom. Hulle kan nie glo wat hulle sien nie. Die Kersboom is uiteindelik versier, en dit het Lena in trane. Wie hang waar? Blink is nie op ‘n goeie plek nie. Hoekom nie? Tinsel en Worsie spring aanmekaar....more15minPlay
December 19, 2025KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 20Emma is nog lank nie klaar om Lena en Hannes te verras nie. Emma en Ben word onverwags na die parkie naby hulle huis genooi, en hulle beleef ‘n onvergeetlike dag. ‘n Vreemde vrou klop aan Lena-hulle se voordeur....more16minPlay
December 18, 2025KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 19Die kersversierings is afgehaal omdat daar net eenvoudig nie tyd is om die Kersboom te versier nie. Dis asof daar aanmekaar verskonings is dat dit nie gebeur nie. Wanneer die nuwe Hollandsprekende kersversierings boonop voorkeurbehandeling kry, is die gevestigde kersversierings in sak en as....more15minPlay
December 17, 2025KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 18Daar is skielik net nie ‘n einde aan Tinsel se blink idees vir pakkamerproduksies nie. Hy is vas van plan om al die kersversierings te betrek. Ben moet bontstaan om seker te maak sy ma en pa kom nie agter wat besig is om by die huis te gebeur nie. Oupa Krismis stof Rudolf die Rooineus Takbok behoorlik af....more15minPlay
December 16, 2025KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 17Ben moet vroeg opstaan, want meneer Eben Glas daag by die huis op met sy werksvragmotor vol verrassings. Wat het Lux oorgekom? Ben praat onverwags verrassend mooi met die kersversierings. Worsie is weer op sy ergste, en hy gee van die kersversierings hope gas....more15minPlay
December 15, 2025KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 16Die huisgesin stres oor Hannes. Emma moet in leketaal vir Lena beduie wat gaan vir wat. Emma voer baie planne in die mou, wat Lena en Hannes heeltemal onkant vang. Daar is goeie nuus oor Worsie. Die kersversierings bestudeer die tekening wat Emma gemaak het oor hoe sy die Kersboom wil versier. Nie een van die kersversierings hou van Emma se tekening nie....more15minPlay
December 12, 2025KERSVERSIERINGS VAN HOOP deur Joe Kleinhans – Episode 15Hannes gee vir Emma grys hare. Worsie maak skandes, en dryf Lena teen die mure uit. Wat gebeur? Blink is bekommerd oor hoe sake deesdae in die huis verloop. Met wie deel hy sy kommer? Die dag kan nie op ‘n meer ontstellende noot eindig nie....more15minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 2,904 episodes available.