Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
June 24, 2026DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 60 (slot)Wolfgang se lewe word gevier. Die Vallei se kelder kry nuwe bestuur, en David vertel uiteindelik vir Amelia hoekom hy teruggekom het....more15minPlay
June 23, 2026DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 59Bart konfronteer vir Robert, en uiteindelik kom die waarheid uit oor die lyk in die dam, en wat gebeur het. Amanda eindig op in die hospitaal, en twee jong verliefdes eindig op in mekaar se arms....more16minPlay
June 22, 2026DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 58Amanda en Delia is klaar met die laaste reëlings vir die groot fees die volgende dag. Hulle gaan huis toe. Delia eindig op by Lucian, waar sy graag met hom wil praat. Hy is nog koud teenoor haar. Amanda word by die hotel ingewag deur ‘n gewonde Robert, wat dokumente uit die hotel se kluis wil hê....more15minPlay
June 19, 2026DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 57Amanda is besig met die laaste reëlings vir die fees. Robert hou vir Regardt teen sy wil gevange. David en Amelia probeer om Regardt te red. Daar is ’n struweling, en ‘n skoot gaan af......more13minPlay
June 18, 2026DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 56Lucian konfronteer vir Delia oor hulle verhouding. Bart en David praat oor David se ma en alles wat Bart oor haar uitgevind het. Amelia is bekommerd oor haar broer wat nie die vorige aand by die huis opgedaag het nie....more13minPlay
June 17, 2026DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 55Bart het die kliniese verslag van die Kaap af ontvang oor die lyk in die dam. Regardt en Robert praat oor die aand by die dam toe Lena verdwyn het. Bart wil met Shereen en David praat. Sal ons uiteindelik uitvind wie se lyk in die dam gevind is?...more14minPlay
June 16, 2026DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 54Almal in die vallei is besig met voorbereidings vir die Hunt for Wine-fees. Regardt raak desperaat oor die plaas se skuld en hoe hy die probleem sal oplos. Regardt aanvaar Robert se uitnodiging om te ontmoet....more15minPlay
June 15, 2026DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 53Delia moet by die streekskantoor gaan verduidelik wat met die geld gebeur het vir die kinders se etes. Sy vra Lucian om saam met haar te gaan. Bart help vir Amelia met haar vorige boyfriend-probleem, maar wil alles weet wat sy kan onthou van die drie vroue se verdwynings....more12minPlay
June 12, 2026DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 52Terwyl die brandweer die veldbrand blus, kom hulle op Robert se uitgebrande kar in die myndam af. Almal is besig om reg te maak vir die groot fees. David en Regardt het ‘n groot uitval oor die rigting waarin David beweeg met Rooivallei se wyne....more14minPlay
June 11, 2026DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 51David en Shereen bekruip Robert se ma se huis. Hulle hoop hy is daar, maar het geen idee wat hulle sal doen as hulle hom betrap nie. Daar is rook in die rigting van Bergplaas. Het die voorbrand buite beheer uitgeraak?...more13minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.