Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
May 25, 2026DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 38Robert probeer sy idee van grootskaalse ontwikkeling in die vallei aan Regardt verkoop. Bart vind uit daar was ‘n inbraak by die kelder, en by die skool ontmoet hy iemand wat hy dadelik op sy verdagtelys sit....more15minPlay
May 22, 2026DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 37Bart gaan soek by David die video-opname van die pad voor die Kelder. Robert en Cindy besef dat die video-opname hulle in die vallei kan plaas die aand van die moord. Dit word ‘n jaagtog oor wie eerste die video kan kry....more14minPlay
May 21, 2026DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 36Bart begin sy ondersoek na die dood van Wolfgang. Dadelik het hy ‘n paar mense warm onder die kraag oor die vrae wat hy vra. Regardt en Amelia het ‘n groot bakleiery oor wat in die verlede gebeur het. Anna het die eerste groot leidraad in verband met Wolfgang se moord....more14minPlay
May 20, 2026DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 35Anna wil by Amelia weet waaroor sy en David so lekker gepraat het, en dan het hulle nog gedans ook. Lucian moet by die skool gaan seker maak dat daar nie nog slange is nie. David en Amelia gaan soek vir Wolfgang, en kom op iets afgryslik af....more14minPlay
May 19, 2026DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 34Robert en Cindy besluit hulle moet oorgaan tot aksie en hulle planne in werking stel. Dis Anna se groot partytjie. Laataand wanneer almal huis toe gaan, is daar ‘n lokval wat wag op een van die partytjiegangers....more15minPlay
May 18, 2026DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 33Anna nooi vir Regardt en Amelia na ‘n groot partytjie op die perdeplaas. Robert sit druk op Wolfgang om betrokke te raak by sy planne. Cindy begin om haarself in te grawe in die vallei....more15minPlay
May 15, 2026DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 32Robert bring vir Cindy Peterson na die Rooivallei om hom te help om sy planne uit te voer. Sy is ’n harde, doelgerigte vrou wat amper enige iets sal doen om haar doel te bereik. Die Kelder hou ‘n raadsvergadering waar Regardt vir David wil laat afdank. David besluit om dit hand en tand te beveg. Wie sal wen?...more15minPlay
May 14, 2026DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 31Amelia kom terug van die Kaap af, en Wolfgang probeer uitvind hoekom sy so vinnig Kaapstad toe moes gaan. Lucian probeer meer uit sy verhouding met Delia kry as net vriendskap, maar sy wil niks weet nie. David besef dat Regardt nou nog harder sal probeer om van hom ontslae te raak. Sal Amelia hiermee help?...more14minPlay
May 13, 2026DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 30Shereen en Fred probeer om vir Robert uit te vang waar hy die seisoenswerkers betaal om te staak. David neem besluite oor Rooivallei se wyne. Sal hy die Bonnets kan oortuig van die waarde? Fred neem afskeid van die plaasskool wat hy vir soveel jare gedien het....more14minPlay
May 12, 2026DIE EERSTE WINGERD deur Anton Treurnich – Episode 29Shereen is besig om vrae in die gemeenskap te vra, en Robert is glad nie gemaklik daarmee nie. Shereen en Fred moet saamwerk aan ‘n plan teen Robert. Lucian en Delia probeer die voedingsprogram by die skool aan die gang hou. Dit bring hulle nader aanmekaar....more13minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.