Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,396 episodes available.
February 14, 2022Monitor 14 Februarie 2022 - Deel 1Die redakteursforum, SANEF, is bekommerd oor beperkings op joernaliste se toegang tot die howe. Die hiasinteplaag op die Hartebeespoortdam is besig om hand uit te ruk. 'n Petisie om sensortegnologie vir die monitering van glukose vir alle Tipe 1 diabete in die land beskikbaar te stel....more37minPlay
February 11, 2022Monitor 11 Februarie 2022 - Deel 2President Cyril Ramaphosa kondig 'n sosiale vennootskap aan om die ekonomie om te draai. Die verlenging van die Covid-19-toelaag met nog 'n jaar kan die begin wees van 'n basiese inkomstetoelaag. Ons praat oor die implikasies van gisteraand se staatsrede. 'n Mikrobioloog praat oor die Verenigde Nasies as Internasionale Dag vir Vroue en Meisies in die Wetenskap. Leon van Nierop raak liries oor Agatha Christie se DEATH ON THE NILE in sy weeklikse fliekrubriek....more45minPlay
February 11, 2022Monitor 11 Februarie 2022 - Deel 1Daar is 'n nuwe VIGS-variant wat mense vinniger siek maak. 'n Suid-Afrikaanse konsepvliegtuig vang die oog van Hollywood. Die Amahlathi-munisipaliteit in Stutterheim in die Oos-Kaap kan nie salarisse betaal nie, maar laat werknemers toe om kos op skuld by die plaaslike Pick 'n Pay te koop....more45minPlay
February 10, 2022Monitor 10 Februarie - Deel 2Huiswerkers se minimumloon styg skerp. Die Suikerriet-kwekersvereniging vra die regering om die bedryf te ondersteun. Athol Trollip sluit by Action SA aan....more42minPlay
February 10, 2022Monitor 10 Februarie - Deel 1Vroueskuilings hoop om meer befondsing van die regering te ontvang. 'n Versoek aan die Departement van Gesondheid om veiligheid by gesondheidsinstellings te verskerp. 'n Pasiënt wat direk geraak word deur die hoë prys van die kankermiddel Herceptin, deel haar verhaal met ons....more43minPlay
February 09, 2022Monitor 9 Februarie 2022 - Deel 2Het die president sy staatsredebelofte om geslagsgeweld uit te roei, nagekom? Ons praat met 'n kenner. Ná twee jaar hou Oudtshoorn weer makietie....more41minPlay
February 09, 2022Monitor 9 Februarie 2022 - Deel 1Politieke partye vra dat koppe rol oor die Julie-onluste. Ons praat ook oor hoe rassehaat in KwaZulu-Natal gemeenskappe verdeel....more40minPlay
February 08, 2022Monitor 8 Februarie 2022 - Deel 2'n Verslag wys dat die kabinet aanspreeklik is vir die onluste in Julie verlede jaar. Ons praat met 'n politieke ontleder oor president Cyril Ramaphosa se beloftes in sy vorige staatsrede. 'n Kenner reageer op sprake van 'n moontlike Russiese inval in Oekraïene....more45minPlay
February 08, 2022Monitor 8 Februarie 2022 - Deel 1Die moord op 'n 13-jarige seun ruk die gemeenskap van Klawer. 'n Gemeenskapsaktivis sê intussen sulke gruweldade gebeur gereeld op kleiner dorpe. SAHPRA keur die gebruik van twee nuwe Covid-19 entstowwe goed....more48minPlay
February 07, 2022Monitor 7 Februarie 2022 - Deel 2Vroue is bang om openbare vervoer te gebruik. Brittanje se koningin Elisabeth II vier 70 jaar op die troon....more42minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,396 episodes available.