Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,447 episodes available.
March 14, 2022Monitor 14 Maart 2022 - Deel 1Die nasionale coronavirusbevelsraad vergader vandag om die moontlike opheffing van die nasionale ramptoestand te bespreek. Comair se vlerke word weens veiligheidsoorwegings vir 'n onbepaalde tyd geknip. Ons praat oor die gevare van te veel sout in kos....more46minPlay
March 11, 2022Monitor 11 Maart 2022 - Deel 2Kan Suid-Afrikaners ESKOM hof toe sleep oor langer as geskeduleerde beurtkrag? Verskeie Europese rugbyspanne is die naweek plaaslik in aksie....more47minPlay
March 11, 2022Monitor 11 Maart 2022 - Deel 1Talle opposisiepartye verwelkom regter Raymond Zondo se aanstelling as hoofregter. Die oorlog in Oekraïne het 'n groot impak op Suid-Afrika se sagtevrugte-uitvoere....more42minPlay
March 10, 2022Monitor 10 Maart 2022 - Deel 1Die Nasionale Vervolgingsgesag eis tronkstraf vir die voormalige minister van maatskaplike ontwikkeling, Bathabile Dlamini, nadat sy aan meineed skuldig bevind is. Eskom gebruik sowat nege miljoen liter diesel per dag om krag op te wek. Die oorlog tussen Rusland en Oekraïne benadeel Suid-Afrika se landbou-uitvoere....more45minPlay
March 10, 2022Monitor 10 Maart 2022 - Deel 2Eskom gebruik sowat nege miljoen liter diesel per dag om krag op te wek. Sommige ANC-politici het hulle reeds ten gunste van 'n tweede termyn vir Cyril Ramaphosa uitgespreek. Rusland se Minister van Buitelandse Sake is in Turkye vir samesprekings oor die oorlog in Oekraïne....more39minPlay
March 09, 2022Monitor 9 Maart 2022 - Deel 2Suid-Afrika se ekonomie het verlede jaar met bykans 5% gegroei. Ons praat met 'n onderwyskenner en 'n sielkundige oor die impak van te veel huiswerk op kinders. 'n nuwe aanlyn Afrikaanse naslaangids vir laerskoolleerlinge is bekendgestel....more45minPlay
March 09, 2022Monitor 9 Maart 2022 - Deel 1'n Kenner sê sportbeleid moet dringend verander word om geslagsgelykheid te bevorder. Gemeenskapskolleges kry 'n groot finansiële inspuiting. 'n Hofsaak oor die toekenning van munisipale setels in Noordwes....more38minPlay
March 08, 2022Monitor 8 Maart 2022 - Deel 2Verskeie politieke partye eis dat alle oorblywende Covid-19-regulasies opgeskort moet word. 'n Kernaktivis dagvaar Gwede Mantashe nadat die aktivis van die kernreguleerder se raad verwyder is....more46minPlay
March 08, 2022Monitor 8 Maart 2022 - Deel 1Inwoners betoog by die Wessel Maree Hoërskool in Odendaalsrus ná 'n onderonsie tussen 'n onderwyser en 'n leerling. Die Wes-Kaap ervaar 'n ernstige tekort aan bloed. Die Gariep-dam in die Vrystaat vier sy 50ste verjaarsdag....more42minPlay
March 07, 2022Monitor 7 Maart 2022 - Deel 2'n Hofaansoek is ingedien om die uitreiking van vuurwapenlisensies te versnel. Kabeldiefstal hou 'n groot bedreiging in vir Kimberley se ekonomie. 'n Politieke ontleder gee sy mening oor individue se voorneme om bevindinge van die Zondo-kommissie op hersiening te neem....more40minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,447 episodes available.