Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,486 episodes available.
February 14, 2025Monitor 14 Februarie 2025President Cyril Ramaphosa lewer repliek op die tweedaagse debat oor die staatsrede. 'n Koalisie van gesondheidswerkers lê 'n plan voor as alternatief vir die Nasionale Gesondheidsversekering-skema. Die stand van jongmense se geestesgesondheid word onder die loep geneem as deel van tienerselfdood-voorkomingsweek....more49minPlay
February 13, 2025Monitor 13 Februarie 2025Ons praat met 'n politieke ontleder oor president Trump se telefoongesprekke met die presidente van Rusland en Oekraïne. SASSA waarsku dat die goue kaarte teen die einde van die maand verval. Op Wêreld Radiodag bespreek ons die gevare van Kunsmatige Intelligensie vir die radiobedryf....more48minPlay
February 12, 2025Monitor 12 Februarie 2025Afriforum verwerp bewerings van hoogverraad, maar wat sê die wet daaroor? Mense uit Suid-Afrika wat vlugtelingstatus wil hê, sal met talle uitdagings te doen hê. 'n Nuwe wêreldklas walvisnavorsingsentrum word vir Hermanus in die Wes-Kaap beplan. Hoe weeg die twee groot kunsmatige intelligensie-toepassings, Deepseek en ChatGPT, teen mekaar op?...more50minPlay
February 11, 2025Monitor 11 Februarie 2025Die DA dien hofstukke in om die Onteieningswet ongeldig te laat verklaar. Reaksie op die Amerikaanse president Donald Trump se uitvoerende bevel, wat 'n 25% invoerheffing op staal en aluminium plaas. Die Menseregtekommissie eis dringende ingryping om puttoilette by Oos-Kaapse skole uit te roei. Daar is toenemende gevalle van boeliegedrag by skole....more49minPlay
February 10, 2025Monitor 10 Februarie 2025Die Amerikaanse president, Donald Trump, se buitelandse beleid word 'n groot krisis vir Suid-Afrika. Intussen word Elon Musk se Starlink-stelsel as "van groot waarde" vir Suid-Afrikaners beskryf. Kleinzee in die Noord-Kaap se waterkrisis is dalk onder beheer. Sam Nujoma se lewe as 'n vryheidsvegter word herdenk....more51minPlay
February 07, 2025Monitor 7 Februarie 2025President Cyril Ramaphosa fokus in 'n groot mate op ekonomiese groei in sy staatsrede. Die president van die Verenigde State van Amerika, Donald Trump, stel ekonomiese sanksies en reisbeperkinge in teen sekere beamptes van die Internasionale Strafhof....more51minPlay
February 06, 2025Monitor 6 Februarie 2025Politieke partye binne en buite die regering van nasionale eenheid sê wat hulle van die staatsrede verwag. Oudpresident Jacob Zuma is in die hof in verband met sy korrupsiesaak. Al hoe meer lande en staatsinstellings verbied die gebruik van DeepSeek. Die Amerikaanse regering se beëindiging van finansiële hulp aan Suid-Afrika, kan die land se stryd teen klimaatsverandering in die wiele ry....more49minPlay
February 05, 2025Monitor 5 Februarie 2025Die Minister van Verdediging, Angie Motshekga, ontken dat die president sakebelange in die Demokratiese Republiek die Kongo het. Die Landboubedryf gaan Donald Trump se dreigement om toekomstige befondsing aan Suid-Afrika op te skort, fyn dophou. Kundiges in die onderwys en misdaadbestryding deel hulle verwagtinge oor die staatsrede....more49minPlay
February 04, 2025Monitor 4 Februarie 2025Suid-Afrika reageer op die Amerikaanse president se dreigement oor die besnoeiing van fondse aan die land se gesonheidsprogramme. Opposisiepartye verwag nie veel van Donderdag se staatsrede nie. 'n DNS-toets kan dalk help om servikale kanker gouer op te spoor....more50minPlay
February 03, 2025Monitor 3 Februarie 2025Vrystaat Landbou sê boere kan nie die skerp stygings in kragtariewe bekostig nie. 'n Krisis met private studenteverblyf dreig omdat NFSAS nie sy uitstaande skuld aan verskaffers vereffen nie. Onwettige mynbou sal na verwagting onder die vergrootglas wees by die Mynbou Indaba....more47minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,486 episodes available.