Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,541 episodes available.
February 26, 2015"DNS-identifikasie van Nigeriese slagoffers 99,99% seker""DNS-identifikasie van Nigeriese slagoffers 99,99% seker"...more4minPlay
February 24, 2015Hulp vir verkragtingslagoffersTalle Monitor-luisteraars het die afgelope week op die SMS-lyn hulle hartseerstories gedeel oor verkragting, en die jarelange stryd om dit te verwerk. Verkragting is opnuut op die voorgrond nadat die tydskrif MARIE CLAIRE hulle jongste NAKED ISSUE die lig laat sien het. Wat staan iemand te doen wat sukkel met die verwerking van so 'n traumatiese gebeurtenis, wat jare later nog by die slagoffer spook? Ons het by 'n kenner gaan kers opsteek. LifeLine se nommer is 0861-322-322....more5minPlay
February 24, 2015Shaik wil glo parool veranderDie veroordeelde bedrieër en voormalige adviseur van president Jacob Zuma, Schabir Shaik, wil glo sy mediese parool na gewone parool omskakel. Dit sal verseker dat sy paroolvoorwaarders hom minder inperk, en dat hy meer vryheid sal hê. Shaik is in 2005 op klagte van bedrog en korrupsie skuldig bevind, en hy is sedert 2009 op mediese parool....more4minPlay
February 23, 2015Die oorsaak van verkragtingDie skuld vir verkragting kan nie op 'n slagoffer gelê word nie. Dit is die reaksie van slagoffers en organisasies wat hulle beywer vir berading en bystand aan verkragtingslagoffers. Dit volg nadat talle mense hulle teenkanting teen 'n anti-verkragtingveldtog van die tydskrif, Marie Claire, gelug het. Volgens die ongelukkiges bevorder die tydskrif se jaarlikse The Naked Issue verkragting eerder as om dit te bekamp. Maar naaktheid is nie die oorsaak van verkragting nie, aldus 'n slagoffer van verkragting, Marie Botes - 'n skuilnaam......more7minPlay
February 20, 20151 uit 5 tieners probeer selfmoordVolgens die jongste inligting van die Suid-Afrikaanse Depressie en Angs-groep probeer een uit elke vyf Suid-Afrikaanse tieners selfmoord pleeg. 'n Berader by die organisasie, Ilana Nienaber, sê dit is kommerwekkend....more3minPlay
February 20, 2015Woord van die week 20 Februarie 2015Dr. Willem Botha praat oor SO BY MY SIKS en DIE DING IS NIE 'N SIKKEPIT WERD NIE....more5minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,541 episodes available.