Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,541 episodes available.
February 13, 2015Woord van die week 13 Februarie 2015Woord van die week 13 Februarie 2015...more3minPlay
February 11, 2015"Zuma se moeilikste staatsrede nog" - OntlederTe midde van die konflik tussen die ANC en die EFF, is alle oë gerig op Donderdagaand se Staatsrede. Die politieke ontleder van die Noordwes-universiteit, prof. Andre Duvenage, sê dit is president Jacob Zuma se moeilikste staatsrede nog. Volgens hom het die EFF reeds 'n groot teenwoordigheid op voetsoolvlak, en dit maak Zuma kwesbaar....more4minPlay
February 11, 2015Tannie Evita lewer verslagEen van Suid-AFrika se bekendste wit vroue het gister by die Kaapstad Persklub haar "Luthuli Housekeeping"-verslag bekend gemaak. Die satirikus, Pieter Dirk Uys, het by monde van Tannie Evita Bezuidenhout, in die aanloop tot president Zuma se Staatsrede, haar sterk uitgespreek oor 'n hele paar aangeleenthede....more5minPlay
February 11, 2015Bob Hewitt in die hofDie tweede vrou wat tenniskampioen Bob Hewitt beskuldig van verkragting, Suellen Sheehan, het gister in die Palm Ridge Landdroshof vertel hoe die beweerde mishandeling deur haar voormalige tennisafrigter haar lewe beïnvloed het. Sheehan het getuig by Hewitt se verkragtingsaak in Ekhuruleni. Die 75-jarige Hewitt staan tereg op twee aanklagte van verkragting en een van onsedelike aanranding. Die bydrae kan moontlik sensitiewe luisteraars ontstel....more3minPlay
February 11, 2015MooirivierDie fliek, MOOIRIVIER, wat pas uitgereik is, maak geskiedenis aangesien dit die eerste multi-storielyn rolprent in die land is, soortgelyk aan flieks soos LOVE ACTUALLY en THE FAMILY STONE. Die 30-jarige Rene van Rooyen, wat al vantevore as beste regisseur by die Silwerskermfees bekroon is, het dit geskryf en die regie daarvan behartig....more6minPlay
February 11, 2015McCauley bemiddel tussen EFF en ANCDie bekende hoof van die Rhema Bybel-kerk, Ray McCauley, het die afgelope tyd as bemiddelaar opgetree tussen die ANC en die EFF om te verhoed dat Donderdagaand se Staatsrede ontwrig word. Dit volg nadat die EFF al vir 'n geruime tyd dreig dat hulle tydens die rede vrae wil vra oor wanneer president Zuma die geld, wat aan sy Nkandla-woning bestee is, gaan terugbetaal....more5minPlay
February 11, 2015"Zuma se moeilikste staatsrede nog" - Ontleder"Zuma se moeilikste staatsrede nog" - Ontleder...more4minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,541 episodes available.