Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,541 episodes available.
January 30, 2015Woord van die week 30 Januarie 2015Waar kom die woorde ongans, ongepoets en onnosel vandaan?...more6minPlay
January 30, 2015Moontlike parool vir Derby-LewisOu wonde is oopgekrap met die minister van Justisie, Michael Masutha, wat vandag gaan aankondig of die veroordeelde moordenaars, Clive Derby-Lewis, Eugene de Kock en Ferdinand Barnard op parool kan gaan....more7minPlay
January 30, 2015Bedford skietvoorvalDie luukse Bedford-winkelkompleks aan die Oos-Rand was in chaos gedompel na 'n skietery tussen veiligheidswagte en vermeende gewapende rowers. Sewe mense is gewond terwyl vele meer getraumatiseer gelaat is nadat skote rondom hulle geklap het. Die Gautengse polisie soek steeds na die verdagtes wat daarin geslaag het om te vlug....more3minPlay
January 30, 2015Drama oor DramatDie minister van Polisie, Nathi Nhleko, het die Parlement se portefeulje komitee oor Polisie versoek om die hoof van die Valke, Anwar Dramat, af te dank. Die Helen Suzman Stigting kon Dramat se skorsing in die hof ter syde gestel kry, maar Nhleko het daarteen geappeleer....more4minPlay
January 30, 2015Ebola nie onder beheerHoewel daar algemeen aanvaar word dat die aantal Ebola gevalle besig is om af te neem, waarsku 'n kenner dat die situasie nie onder beheer is nie. Die epidemioloog, Dokter Andrew Medina Merino, vermoed daar word net minder gevalle aangemeld as vantevore....more4minPlay
January 30, 2015Woord van die week 30 Januarie 2015Woord van die week 30 Januarie 2015...more6minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,541 episodes available.