Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,189 episodes available.
July 13, 201313 Jul 2013In 'n aangrypende toespraak voor die VN-Jeugvergadering in New York het die 16-jarige Malala Yousufzai gesê sy wil die nalatenskap van onder meer Nelson Mandela versterk. Sy is verlede deur die Taliban in die kop geskiet toe sy aangedring het op skoolonderrig vir meisies....more5minPlay
July 13, 201313 Jul 2013Aardverwarming sorg dat ons die warmste dekade beleef wat nog ooit gemeet is. Die hoofnavorser in klimaatsmodulering by die WNNR, dr. Francois Engelbrecht, sê Suid-Afrika het in dié tydperk in die binneland 'n winter van tot vier grade hoër as normaalweg beleef. Volgens hom hou dit verreikende gevolge in vir landbou, biodiversiteit en energieverbruik....more2minPlay
July 13, 201313 Jul 2013Plaaslike navorsers sê hidrobreking in Suid-Afrika hou nie 'n verhoogde aardbewing-gevaar in nie. Dit volg op die publikasie van 'n verslag oor skaliegasontginning in die VSA, waarin bevind is dat gebiede wat aan hidrobreking blootgestel is, meer geneig is tot sterk naskokke ná aardbewings, al is dit duisende kilometers weg....more3minPlay
July 13, 201313 Jul 2013'n Plaaslike taalfoendi sê hy is opgewonde oor Amerikaanse navorsing wat wys dat sosioekonomiese omstandighede nié 'n rol speel in kinders se uiteindelike taalvaardigheid nie. Die Universiteit van Chicago sê taalleidrade wat ouers aan peuters gee, maak 'n reuseverskil aan hoe groot die kind se woordeskat sal wees....more4minPlay
July 06, 20136 Jul 2013Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die lewe kyk....more7minPlay
June 29, 201329 Jun 2013Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die lewe kyk....more7minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,189 episodes available.