PRAATING

PRAATING

By Peach van Pletzen a.k.a GroothondArts
Download on the App Store

PRAATING episodes

  • NICHOLIS LOUW

    We have met the Kaptein… But do we ken the Generaal?


    Vandag se gas sing blues, rock, country én sokkie met die stem van ’n duisend brullende Harleys. Hy is die OG bad boy van sokkie — maar wie is die man binne die sokkies, binne die vlamtastiese stewels?


    Hy is deel van Afrikaanse popkultuur, en was al genoem in ’n Jack Parow-snit én ’n Van Pletzen-snit!

    Die clue lê in die opening lyn van ons kakgroot mega-hit, “Jy Bly Stil.”
    Ek praat natuurlik van fkn NICHOLIS LOUW!

    Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!

    Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.

    https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/

    Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!

    Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.

    https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/

    To partner with PRAATING, visit www.praating.com
    Podcast en video production The Media Farm

    1 hr 18 min
  • PIERRE VAN PLETZEN

    Vandag se gas is 'n karakter uit my verlede. Hy is ook 'n karakter uit jóú verlede.

    Hy is baie karakters, saamgevat in 'n harde, en 'n sagte vleissak wat goed kan judge wat hy vir die kamera (of die wêreld) wil wys.

    Some of you might know him as Spike, en ander as Septimus of Oubaas, but he is also soveel meer as net die karakters wie hy al in die lewe geroep het. He is also a man of gróót karakter. 

    Persoonlik I don't see him as any of those karakters.  Ek sien hom as die man wat al pakslae, insig, wysheid en baie liefde gegee het.

    Sit julle hande bymekaar vir  the KAKGROOTHOND! Die Prins van Stilfontein. Die OG, die Big dog... Pierre van Pletzen - my pa.

    Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!

    Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.

    https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/

    Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!

    Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.

    https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/

    To partner with PRAATING, visit www.praating.com
    Podcast en video production The Media Farm

    1 hr 32 min
  • TOBIE CRONJÉ

    Vandag se gas is gebore in 1948 in Germiston.  Dis nie in Germany nie, maar dit het die grootste spoorwegaansluiting in die Suidelike halfrond.

    Sy loopbaan strek oor meer as 50 jaar en 100 teaterproduksies. As mens al die mense wat hy al laat glimlag het in 'n ry laat staan, sal daai ry strek vanaf die Moot tot Uppington! Dit sal beslis die grootste ry van vleissakke in die Suidelike halfrond wees!  

    Hy was ook in reekse soos Onder draai die Duiwel rond, Geraamtes in die kas, Namakwalanders.

    Hy het vreeslik baie KENnis en die man is gewoond aand 'n applous.  So kom ons sit ons hande bymekaar in 'n Namaste posisie vir die Zensational Tobie Cronjé!

    Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!

    Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.

    https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/

    Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!

    Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.

    https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/

    To partner with PRAATING, visit www.praating.com
    Podcast en video production The Media Farm

    1 hr 33 min
  • KATINKA DIE KAT

    They say katte and honde don’t always get along, but perhaps we are can change that on Praating?

    My gas vandag is ’n kat and as you weet, I am a hond. Sy is ook 'n social media influencer, ’n wedding photographer en net ’n all-round legeh mens. Sy weet die lewe is ernstig, maar dan lag sy in die lewe se gesig en bring joy vir ander deur hulle skerms.

    Dalk is sy ook eendag die host van Boer soek 'n vrou. Niks is onmoontlik nie.

    Sit julle hande by mekaar vir Katinka die Kat!

    Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!

    Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.

    https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/

    Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!

    Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.

    https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/

    To partner with PRAATING, visit www.praating.com
    Podcast en video production The Media Farm

    1 hr 6 min
  • CHRIS CHAMELEON

    Vandag se gas is 'n fopdosser turned boerseun.

    Hy het al baie hoofstukke in sy lewe gehad, en hy is so mysterious soos 'n verkleurmannetjie ... or trapsuutjie. 

    Ek wonder of ek suutjies moet trap om hom met my woorde.

    Hy het 'n groot impak op my gehad as 'n jong musikant. Ek was jare gelede al weggeblaas deur sy sang en bass-spel toe ek sy band Boo! live beleef het by Tings an’ Times in PTA.

    Hy het dit somehow reggekry om embrace te word deur die cult- én die mainstream luisteraars. 

    Hy’s die Swiss army knife van die Suid-Afrikaanse entertainment industry en dié is sy eerste onderhoud in byna vyf jaar!

    Die man. Die myth. Die vrou. Die legende. Chris Chameleon!

    Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!

    Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.

    https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/

    Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!

    Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.

    https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/

    To partner with PRAATING, visit www.praating.com
    Podcast en video production The Media Farm

    1 hr 45 min
  • CASPER DE VRIES

    Vandag se gas is 'n legende en 'n idool.

    Iemand wat diep spore in die volk se lewens getrap het met sy humor en komedie. Hy het almal van ons al baie laat lag met sy ikoniese karakters soos Montell, Blertsie en oom Kallie Marie onder andere.

    Lag is the medisyne that we benodig gedurende our tyd sweefing on this bal in space.  His surname might sê: "Vries", maar hy is kakwarm!

    Dames en here sit jul hande bymekaar vir Casper de Vries!

    Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!

    Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.

    https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/

    Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!

    Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.

    https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/

    To partner with PRAATING, visit www.praating.com
    Podcast en video production The Media Farm

    1 hr 27 min
  • JO BLACK

    Vandag se gas het 'n kakgroot baard, but why is sy kenhare so ghroot?

    Mens kan sê hy is die Baardvader van Afrikaanse musiek.  Does he steek dinge weg in daai baard en is daai ken die harigste deel van sy lyf? Hy het 'n boodskap van hoop en hy werk onder die naam Johan Swart; vir die Engelse mense is dit "Jo Black" and now it is tyd to meet Jo Black.

    Dames en here sit julle hande bymekaar and let's Praat!

    Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!

    Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.

    https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/

    Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!

    Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.

    https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/

    To partner with PRAATING, visit www.praating.com
    Podcast en video production The Media Farm

    1 hr 24 min
  • NEIL SANDILANDS

    In ons finale episode vir 2023 het ons besluit om met 'n wyse man met 'n groot grys baard te Praat!

    He is not kersvader maar in 'n ander wêreld kon hy net soveel een vertolk. He knows 'n ding of twee about vertolking rolle. Hy is 'n akteur, liedjieskrywer, sanger en een van die vaders of suiwer Afrikaans. Will he be bereid to Praat some Mengels?

    Hy is 'n fellow gryshond, gebore in die myndorpie Randfontein en hy lyk soos hoe whisky proe. Ek het vir ’n week lank pyp gerook en whisky gedrink om vir die gesprek voor te berei... kaal in die Kalahari. Ek dit het gehelp.

    Dis 'n lang en layered episode wat belaai is met insig en wysheid en paar kakgroot facts! Dames en here vir die laaste keer in 2023 sit jul pote bymekaar vir Neil Joseph William Sandilands.

    Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!

    Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.

    https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/

    Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!

    Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.

    https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/

    To partner with PRAATING, visit www.praating.com
    Podcast en video production The Media Farm

    1 hr 49 min
  • BIBI SLIPPERS

    Vandag se gas is 'n towenaar van woorde en gadagtes! Sy het al boeke geskryf mense! Haar nuutste boek "Soekenjin" is sopas vrygestel en dit is a klaar 'n classic in die wêreld van poësie. Dit beteken sy weet hoe om te PRAAT! Sy kan die meeste maak van MS Word se "find 'n replace" funksie, en sy verstaan die funksie van om 'n "mench" te wees nóg beter. Haar pretpatat is iets om te bewonder. (I think you'll stem saam) Sit safety belts op julle ore my liewe mense en verwelkom: Bibi Slippers!

    Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!

    Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.

    https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/

    Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!

    Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.

    https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/

    To partner with PRAATING, visit www.praating.com
    Podcast en video production The Media Farm

    1 hr 30 min
  • REFENTSE

    Hierdie week se gas like to breek dinge: Rekords, paradigmas en persepsies breek hy graag.  Hy sit dalk soos 'n tannie met 'n charlie oor sy skouers, maar let me tell you my liewe mense: Dis breë skouers, 'n gewone nek, 'n beatuiful kop en 'n vlymskerp brein wat kan PRAAT! Jy ken hom dalk vanweë sy fluweelsag-sing-stem, maar nou dat ek hom ken, sal ek nie verbaas wees as hy eendag ons president word nie. By the way, hy het my vote!

    Mamela mfethu... Sit julle hande bymekaar vir Refentse!

    Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!

    Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.

    https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/

    Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!

    Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.

    https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/

    To partner with PRAATING, visit www.praating.com
    Podcast en video production The Media Farm

    1 hr 13 min

About PRAATING

From the publisher's feed

Here is where we praat about the kakgroot dinge in the lewe. As this ball is sweefing through space. Legeh!

More shows like PRAATING

The Joe Rogan Experience by Joe Rogan

The Joe Rogan Experience

227,453 Listeners

No Such Thing As A Fish by No Such Thing As A Fish

No Such Thing As A Fish

4,819 Listeners

Lives Less Ordinary by BBC World Service

Lives Less Ordinary

563 Listeners

The Money Show by Radio 702

The Money Show

36 Listeners

The Diary Of A CEO with Steven Bartlett by DOAC

The Diary Of A CEO with Steven Bartlett

8,337 Listeners

Crime Junkie by Audiochuck

Crime Junkie

369,203 Listeners

The Gareth Cliff Show by The Gareth Cliff Show

The Gareth Cliff Show

67 Listeners

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

17 Listeners

Profiler: True Crime Africa by plotshift.co.za

Profiler: True Crime Africa

29 Listeners

True Crime South Africa by Killer Audio Creations

True Crime South Africa

177 Listeners

Darren “Whackhead” Simpson’s prank calls on Kfm Mornings by Primedia Broadcasting

Darren “Whackhead” Simpson’s prank calls on Kfm Mornings

17 Listeners

Down To Sleep (Audiobooks & Bedtime Stories) by Down To Sleep

Down To Sleep (Audiobooks & Bedtime Stories)

650 Listeners

History of South Africa podcast by Desmond Latham

History of South Africa podcast

117 Listeners

Try Before You Die by 9Podcasts

Try Before You Die

11 Listeners

Twak Praat met Ricus en Hammie by Ricus Nel

Twak Praat met Ricus en Hammie

0 Listeners