Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Teater van die verbeelding. Die dramas word in twee seisone uitgesaai: April tot Junie en Oktober tot Desember.... more
FAQs about Radioteater:How many episodes does Radioteater have?The podcast currently has 394 episodes available.
December 24, 2013DIESELFDE STORIE deur S.D. Fourie'n Afgetrede visserman se dogter vra hom om die Kersverhaal vir sy kleinkinders te vertel. Hy vra sy ou vriend om hom te help en saam besluit hulle om die storie so te vertel dat vandag se kinders daarmee kan identifiseer....more7minPlay
December 24, 2013STERREKYKERS deur Flip LootsDrie mense beleef 'n eienaardige Oukersaand op straat voor 'n supermark....more45minPlay
December 19, 2013DIE IDEALE MINNARES deur Niel SteenkampIs die romanse uit jou huwelik of verhouding? Dan gaan hierdie drama dit vir jou terugsit! Dit was een van die inskrywings vir die RSG/SANLAM Radiodramaskryfkompetisie van 2012 wat die aandag getrek het met sy tema waarmee baie volwasse luisteraars sal kan identifiseer. En daar is 'n verrassende slot......more45minPlay
December 05, 2013SIBBE deur Francois van Rensburg'n Skoolseun wat die pad yster raak. 'n Onderwyseres wat probeer help. 'n Alkoholiese pa en 'n komen…...more43minPlay
November 21, 2013ALTYD deur Anton KruegerDie drama beeld die inherente eensaamheid van ontheemde bejaardes in 'n ouetehuis uit. 'n Baie sterk…...more57minPlay
November 14, 2013DIE KWILTER EN DIE KELNER deur Francois Toerien'n Middeljarige reisjoernalis nooi 'n kelner met 'n BA-graad in filosofie na haar voorstedelike huis…...more38minPlay
November 07, 2013BAGASIE deur Marita van der VyverMarita van der Vyver se eerste radiodrama vertel die verhaal van twee verliefdes wat na Parys vlieg …...more1h 3minPlay
October 31, 2013STRIP deur Leon KrugerCon Motors benodig 'n nuwe werktuigkundige. 'n Advertensie word in die koerant geplaas, maar die tel…...more51minPlay
October 24, 2013DIE BESKERMENGEL deur Anna M. LouwHannie se huwelik met 'n verwende skrywer lê aan skerwe. Sy sien geen lig nie, tot haar beskermengel…...more55minPlay
October 17, 2013DRAADWERK deur Daleen KrugerDit is die verhaal van Helen Martins en Koos Malgas wat bekend is aan Suid-Afrikaners en buitelandse…...more1h 11minPlay
FAQs about Radioteater:How many episodes does Radioteater have?The podcast currently has 394 episodes available.