Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Teater van die verbeelding. Die dramas word in twee seisone uitgesaai: April tot Junie en Oktober tot Desember.... more
FAQs about Radioteater:How many episodes does Radioteater have?The podcast currently has 394 episodes available.
November 24, 201121 MEI 2011 deur Jan J. F. ViljoenMarius is ‘n ouditeur wat vir post-traumatiese stres behandel word. ‘n Ruimtewese verskyn aan hom en sê hy moet ‘n lewensbelangrike boodskap aan die mensdom oordra. Die probleem is natuurlik niemand sal hom glo nie. Of is daar dalk tog iemand wat hy kan oortuig....more50minPlay
November 17, 2011DIE VLOEDSTORIE deur Lancea CraffordTalle Suid-Afrikaners onthou nog die skokkende gebeure van 25 Januarie 1981 toe vloedwater die Karoodorp, Laingsburg, in puin gelê het. Die verhaal van lewensverlies en ontbering word vanuit die herinneringswêreld van een spesifieke gesin in die drama herbeleef....more41minPlay
November 10, 2011GRENSGEVAL deur Rita SwanepoelWanneer Janet en Arno gaan kamp, word hy oorweldig deur herinneringe aan sy tyd op die grens tydens sy dienspligjare. Tot Janet se ontsteltenis ontaard die kamp in ‘n nagmerrie....more39minPlay
November 03, 2011DIE WOONKAMER deur Graham GreeneDie woonkamer, in ‘n geheimsinnige huis van ‘n eens welvarende gesin in Londen, is die plek waar die radioteater afspeel. Daar’s tergende geheime wat ontvou in die drama van die bekroonde Britse skrywer Graham Greene. Volgens kenners van die skrywer se werk kan dit opgesom word as ‘n tragiese liefdesverhaal, gebasseer op sy eie vurige en dikwels gedoemde liefdesverhoudings....more1h 13minPlay
FAQs about Radioteater:How many episodes does Radioteater have?The podcast currently has 394 episodes available.