
Sign up to save your podcasts
Or


A few weeks ago, I woke up to the sound of my girlfriend's laughter.
She showed me a video that Siya Kolisi posted on Instagram, created by a guy called Kuhle Sonkosi aka Kooks.
Anneke and I binged his entire Instagram feed and afterwards, she said, "how can we be friends with Kooks?".
So we reached out to him.
This kind-hearted champion is a full-time passionate rugby coach as well as a school teacher, while he makes videos for fun. FUN is getting his good name out there rapidly and his Instagram following has multiplied 7-fold since December...
Kooks and I chat life, sport, TikTok, his videos and the future... Even though we live in different provinces, Kooks, you already feel like a friend, bro. My girlfriend's wish might just be coming true ;-)
Dearly beloved, check out Kooks's videos and this podcast will be even better ;-)
Much love to you all! 💚🌅🌈
Every @soloophymaar episode has been very special.
Our comeback episode somehow transcends words!
We spoke to Claire Reid - an animal communicator & tracker - who connects with animals from all over the world from her home in the UK.
Her record speaks for itself - 98% success rate of bringing missing pets and their owners back together.
She shares EVERYTHING.
Claire, thank you for taking us on this incredible journey 🤯🤯🤯
Ons is op pad terug...
Hier kom AMAZING episodes! 🤯
Ons celebrate ons return met 'n starter-of-what's-to-come deur graag 'n minisode (van so 30 minute) met julle te deel...
Die episode gaan oor die splinternuwe, INSANE, 4-part psychological thriller-reeks wat hierdie Dinsdag - 24 November - 20:30 op kykNET begin speel.
Pietie is self hierin te sien en in hierdie SO LOOP HY MAAR episode, gesels hy met SIENDE BLIND se regisseur, Morné du Toit, en die hoofaktrise, Liezl de Kock.
Hier kom 'n donderstorm...
Liefde van huis tot huis! ⚡️
The Kiffness aka David Scott is a musician and a speaker of truth.
His courageous, on-the-pulse musical parodies are skyrocketing in 2020.
With some videos reaching 8 million views to date, his social commentary might be seen as audaciously controversial or wildly entertaining.
Amusing? Offensive? Necessary?
Have a listen to this. Decide for yourself.
We are beyond thrilled to have David on our podcast 'SO LOOP HY MAAR' this week, while he's right in the middle of Clicks and The EFF.
Have a listen to perhaps one of the most authentic speakers of our generation.
David, we just met you and our appreciation of your music and humour has been reinforced with great respect and, if you'd allow our sentiment, love.
David's heart really seems to match his eloquence.
We talk about it all.
Ladies and gentlemen.
Seeker of the golden mean...
David Scott.
Aka The KIFFNESS
Akteur en entrepreneur Armand Aucamp chat met ons oor sy nuwe projek, die Afrikaanse "dating"-app "KOER".
Ons gesels oor hoe hy aan die idee gekom het, oor sy span, hoe die app werk en hoe die gewone Afrikaanse persoon vriende, penmaats, pasmaats en geselsmaats reg oor die wêreld kan vind.
Download dit! En geniet die episode!
Ons eerste minisode! Wel, soortvan. Minisodes is soos 25-30 minute lank. Hierdie is so klein stukkie langer 😉
JOHAN CRONJE is die skrywer en director van die talk-of-the-town movie wat hierdie Vrydag, 4 September, op DSTV Box Office begin wys... 'MEISIES WAT FLUIT' 👱♀️🗽🎥 Johan is 'n great vriend en 'n multi-talented jong director met die gewilde movie, 'Wonderlus', agter sy naam. 'n Hiper-intelligente seeker of truth. Een van die mees stimulerende mense om mee te gesels. Ek het sélf 'n klein rol in dié fliek en in hierdie episode praat ons oor die proses en excitement rondom 'MEISIES WAT FLUIT'. HIERDIE VRYDAG, 4 September, op DSTV Box Office. Hieride episode is bietjie soos die movie-version van die buildup tot 'n moerse Springbok-All Blacks game. Word deel van die buildup. Voel die liefde.'n Onbeskryflike gesprek met een van my oudste, heel beste vriende in die heelal...
Ek en die enigmatiese superforce akteur & skrywer, Ludwig Binge, reminisce oor die intimiteit (en soms kompleksiteit) van vriendskap, grootword, skooljare in verskillende jare maar dieselfde skool, universiteit, identiteit, liefde, verwarring, insecurity, die lewe, dood, karongelukke, euphoria, professional envy, pyn, angs, social media, drome, hoop, die toekoms, ouer word, menswees. En alles anders ook! 😉🎆 Een van die emosioneel-intelligentste mense wat ek al ooit ontmoet het (met 'n bonatuurlike fyn waarnemingsvermoë) - ek is onbeskryflik dankbaar vir hoe Ludwig mens laat voel. Ek het hom op Hoërskool ontmoet (wat seker maar verwarrende jare vir baie mense is) en hy het my help tuis voel. In myself, my ego, my onsekerhede. Iemand wat mense uit die staanspoor met reuse respek hanteer en wie met sensitiwiteit en empatie met álmal en álles omgaan. Ek het ongelooflike dankbaarheid vir die geduld en lesse wat hy my (dikwels sonder dat hy weet!) oor die jare geleer het. My tjom, mag ons altyd, sóós altyd, deur alle vreugde en pyne aanhou saamlag ⚡️💚 Jy is 'n besonderse special mens en ek hoop jou idee van die hemel word waar 💙🐬 Ludwig Jar-Jar Machete Binge, ek is MOERSE LIEF VIR JOU MY TJOMMA!! ❤️⚡️🚀🚀🚀From the publisher's feed