
Sign up to save your podcasts
Or


Attention everyone! Are you gereed?
Ons chat met die Suid-Afrikaanse eletroniese duo VAN PLETZEN! Peach en Nax het ongelooflike musiektalent en is beide comedic geniuses! Ons praat oor hoe die band begin het, hulle shows en hulle nuwe album, wat nou orals live stream.
Leghe!
Dit gebeur nie baie dat ons nie woorde het nie.
Hierdie is een van daai kere.
(Tik en vee uit, tik en vee uit...)
Woorde val kort as dit kom by suiwerheid.
Ons het vanoggend 'n gesprek op ons podcast met Elandré Schwartz gehad — die "Kleindorp-dromer" van Despatch.
Elandré se vyf jaar ouer broer was agsteman en kaptein van die eerste rugbyspan.
Toe Elandré Hoërskool toe is, vra die rugby-meneer hom hoopvol of hy gaan kom speel. Dalk so goed soos sy broer?
"Nee meneer...
Ek sal langs die veld staan en sing..."
Dis nou 'n paar jaar later, en ná Elandré 'n Sony Select record deal gekry het deur Bruce Springsteen se "Tougher than the rest" in 2016 op Bok Radio te sing, verskiet hy soos 'n force of nature deur die heelal... Met sy stem (en gees) wat mense en plekke verhelder soos hy vlieg.
Oppe, affe, diepte, lig... Elandré se musiek, storie en gees ooze stardom.
Nie die ego tipe nie. Die egte tipe.
Almal is special.
Elandré is wel dalk one in many million...
No description needed really.
Frans Malherbe :
1. Currie Cup wenner
2. Rugby Wêreldbeker wenner
3. Awesome dude.
Geniet dit!
Hungani Ndlovu is an actor, dancer, business owner and (these are our words, not his) a REAL humanitarian.
Podcast-hosts, Niel Benjamin Kidd and Pietie Beyers, welcome this generous-hearted, big-thinking individual onto their podcast, "So Loop Hy Maar, Die Lewe En So". (Please subscribe on your podcast app! 🙏🙌🚀)
Pietie and Hungani take a deep-dive into Hungani's world... With more than 430k followers on Instagram and loads of projects going on, Hungani leads with compassion and spirit...
Enjoy this episode, with a very special man, which was recorded during the Covid-19 lockdown in South Africa ⚡️🇿🇦💚
Also, our first episode fully in English 😉😄💯
Health & Happiness.
Love & Magic.
Niel and Pietie
So Loop Hy Maar, Die Lewe en So ⚡️
'n Cravenweek-rugbyspeler het tydens oefening sy rug gebreek en moes 'n nuwe lewe oorweeg.
Hy't in finansies en hernubare-energie gewerk, maar was in-en-uit die hospitaal en moes selfs in 'n stadium sy familie en vriende groet.
Die man was op pad uit en het oorleef want hy't, in sy eie woorde, sy MOER GESTRIP vir mense wat nie geglo het hy gaan leef nie... ;-)
Rikus de Beer aka RADIO RAPS aka JOHNATHAN is 'n wonderwerk.
Sy amazing comedy blom uit 'n goedgunstige plek. Die man is nederig, grootgeestig en maak JOU belangrik voel. 'n Mens met 'n vonkel in die oog en die hart van 'n leeu.
Van die Lockdown-extension, 5 karre wat afgeskryf is, sy Bull Terriers en waarmee hy nou alles besig is, Rikus neem vir my en Niel op reis.
Beleef hierdie amazing mens... ⚡️⚡️⚡️
Liefde en krag aan almal.
💚
Ons is in lockdown. Ons oplossing? ZOOM podcast.
Ons chat met Pierre Greeff en Hunter Kennedy oor hoe die band die Heuwels Fantasties gevorm is, hulle eerste album, hulle musiekvideos, die skryf van lirieke en allerande ander awesome stuff.
Hoe genius hulle musikaal is, dis hoe down to earth hierdie dudes is.
Enjoy!
"Sit jou menswees in 'n kanon en skiet dit die wêreld vol."
Ons weet nie eers wat om te sê nie.
Captions val kort.
Met rede, ons langste episode sovêr.
Download nou en luister vandag - 'n spirituele belewenis.
'n Gesprek met Amalia Uys
From the publisher's feed