Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!... more
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,007 episodes available.
July 05, 2022RSG Help 5 Julie 2022RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Bougainvillea Versorgingsentrum, Phalaborwa)...more11minPlay
July 01, 2022Eerste Vrydag: Magda van BiljonElke eerste Vrydag van die maand is daar 'n legende in die Spitstyd-ateljee. Vandag is dit die aktrise, Magda van Biljon....more56minPlay
June 29, 2022Kuns met kontant 29 Junie 2022'n Mens is vinnig om te dink dat ‘n in-die-oomblik sosiale media video tot Elandré se oornagsukses gelei het. Die werklikheid is dat toe daardie oomblik aanbreek, het hy reeds baie harde werk en ure ingesit en sy lewe lank daarvoor voorberei. Henco Kruger en Elandré praat geldsake. Volgens astrologie en waarsêery, voorspel ‘n gaping tussen jou voortande baie rykdom en welvaart. Die gaping tussen hulle voortande is een ding wat Henco en Elandré in gemeen het, maar wat Henco darem nie sal gee om ‘n bos hare soos Elandré met sy unieke bariton stem te hê nie! Kom luister en kyk na hoe hierdie superster, oorspronklik van Despatch, sy drome gaan haal het....more13minPlay
June 28, 2022RSG Help 28 Junie 2022RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Khanya Hospies)...more6minPlay
June 22, 2022Kuns met kontant 22 Junie 2022Budget smudget is ‘n term wat Henco Kruger by Anna Davel geleer het. In alle eerlikheid, wie in die lewe het ‘n begroting wat altyd klop? Anna Davel gesels oor klein genades soos om al jou skuld te kan delg. Sang en liedjieskryf is haar talente waarmee sy stories kan vertel, en sy kry dit altyd reg om met haar stories iemand êrens aan te raak. In hierdie episode vertel sy haar geldstorie....more12minPlay
June 21, 2022RSG Help 21 Junie 2022RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (4 THE 1)...more12minPlay
June 15, 2022Kuns met kontant 15 Junie 2022‘n Woestynroos is ‘n vetplant, maar ‘n ander vorm van ‘n woestynroos is ‘n versteende mineraal wat oor millennia onder die sandduine van Namibië gevorm word terwyl niemand kyk nie. Juanita du Plessis is iemand wat stilweg, terwyl niemand gekyk het nie, ‘n gedaanteverwisseling ondergaan het vanaf ‘n woestynmeisie tot die grootste superster denkbaar....more13minPlay
June 14, 2022RSG Help 14 Junie 2022RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Tiny Owls Baby Home)...more10minPlay
June 10, 2022RSG se sakebestuurder praat oor al die woelinge by die stasieMariëtta Kruger gesels met Louise Jooste, RSG se sakebestuurder, oor die onlangse meningspeiling waaraan luisteraars kon deelneem asook die programveranderinge, hoe die stasie befonds word en die groot feesviering wat vanjaar op lug aangebied sal word....more17minPlay
June 08, 2022Kuns met kontant 8 Junie 2022Na 30 jaar sit Henco Kruger en André Schwartz hulle kuier voort. In 'n openhartige gesprek praat André oor engele, gesondheid, loopbaanhoogtepunte, suksesse en mislukkings....more13minPlay
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,007 episodes available.