Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ons gesels met skrywers, deel interessanthede oor boeke en luister saam na boekvoorlesings. "Taaltoffie" word vervaardig deur Maroela Media.... more
FAQs about Taaltoffie:How many episodes does Taaltoffie have?The podcast currently has 211 episodes available.
October 13, 2020Johan Badenhorst van ‘Voetspore’: ‘Hoe verder jy gaan, hoe meer wil jy reis’Johan Badenhorst het onlangs ʼn draai in Maroela Media se ateljee gemaak om meer te vertel oor die 'Voetspore'-reisgids. Hy gesels ook oor Afrikaanse plekname, voertuie waarmee hy al gereis het en die dag toe hy gedink het hy gaan nie oorleef nie. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more21minPlay
October 08, 2020Troula Goosen lees voor uit ‘Raaiselsee’ʼn Grypdief, ʼn moeilike meisiekind en ʼn geheimsinnige Seevrou wat op Skulpiesbaai se strand spook. Luister hier na ʼn voorlesing uit ‘Raaiselsee’ deur Troula Goosen. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more5minPlay
October 06, 2020Boerekinders en Mausers op die voorgrond in ‘500 Myl’Phillip C Henn het tydens ʼn Zoom-onderhoud met Maroela Media vertel hoe sy dienspligervaring hom gehelp het om sy debuutroman, '500 myl', te skryf. Hy verklap meer oor sy karakters en verduidelik waarom dié verhaal by oud en jonk sal aanklank vind. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more21minPlay
October 02, 2020Cecilia Steyn lees voor uit ‘Die vinnigste skoene in die hele wêreld’Nie net drie nie, maar sewe minute lange pure storiebederf deur Cecilia Steyn. Luister hier wat gebeur wanneer Wouter per ongeluk ʼn paar ‘superhero-tekkies’ aantrek. Dit is geskik vir kinders tussen ses en nege jaar oud. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more7minPlay
September 30, 2020‘Hoop, heling & harmonie’: Skrywer ondersoek die taal van siekteMalcolm de Roubaix, skrywer van 'Hoop, heling & harmonie' gesels met Maroela Media oor die taal van siekte en hoe pasiënte metafore gebruik om siekteprosesse en behandelings beter te verstaan. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more17minPlay
September 21, 2020Alzheimers en Covid-19: tuisversorgingsraad vir geliefdesElise Nel, skrywer van 'Ons raaiselpad met Alzheimersiekte', gesels met Maroela Media oor hoe die Covid-19-pandemie pasiënte se versorging beïnvloed en deel ook raad hoe om geliefdes met die siekte by te staan. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more22minPlay
September 18, 2020Wil jy medies studeer? Dié boek beantwoord jou vraeMaroela Media het tydens ʼn Zoom-onderhoud met Francois Jacobs en Edward Blignaut, skrywers van 'The Flipside of studying Medicine', gesels. Jacobs en Blignaut, twee sesdejaar- mediese studente aan die Universiteit van Pretoria, het onlangs ʼn boek oor mediese studie in Suid-Afrika geskryf. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more25minPlay
September 17, 2020Boekvoorlesing: Keegan en Samier word sleutel-speurdersDie skrywer André Trantraal se ma, Charmaine, sit ’n handjie by met dié voorlesing uit ‘Keegan en Samier 1: Die Sleutel Speurders’. Laat die jong span vir twee minute saam luister. Dit is geskik vir kinders sewe jaar en ouer. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more3minPlay
September 15, 2020Van tronksel na preekstoel: Ivor Swartz se pad saam met GodMaroela Media het tydens ʼn Zoom-onderhoud met die debuutskrywer Ivor Swartz, skrywer van 'Die verlore seun vannie Gaatjie', gesels oor sy tronk-outobiografie. Hy vertel hoe sy beskouing van God oor die jare verander het, wat sy rol as jeugpastoor vir hom beteken en hy verklap ʼn geheim uit sy tronkdae. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more21minPlay
September 08, 2020Hykie Berg se oorwinningsreis ná ADHD-stryd‘My stryd met ADHD: Die onsigbare oorlog’ bied ʼn blik op die binnestorie van Hykie Berg se stryd met aandagafleibaarheid en ander geestesuitdagings. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more24minPlay
FAQs about Taaltoffie:How many episodes does Taaltoffie have?The podcast currently has 211 episodes available.