Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ons gesels met skrywers, deel interessanthede oor boeke en luister saam na boekvoorlesings. "Taaltoffie" word vervaardig deur Maroela Media.... more
FAQs about Taaltoffie:How many episodes does Taaltoffie have?The podcast currently has 223 episodes available.
September 15, 2020Van tronksel na preekstoel: Ivor Swartz se pad saam met GodMaroela Media het tydens ʼn Zoom-onderhoud met die debuutskrywer Ivor Swartz, skrywer van 'Die verlore seun vannie Gaatjie', gesels oor sy tronk-outobiografie. Hy vertel hoe sy beskouing van God oor die jare verander het, wat sy rol as jeugpastoor vir hom beteken en hy verklap ʼn geheim uit sy tronkdae. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more21minPlay
September 08, 2020Hykie Berg se oorwinningsreis ná ADHD-stryd‘My stryd met ADHD: Die onsigbare oorlog’ bied ʼn blik op die binnestorie van Hykie Berg se stryd met aandagafleibaarheid en ander geestesuitdagings. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more24minPlay
September 05, 2020‘Terreur in Kaboel’, skrywer deel reis ses jaar laterHannelie Groenewald, skrywer van ‘Terreur in Kaboel’, het ses jaar gelede haar gesin in ʼn terreuraanval in Afganistan verloor. Luister hier na ʼn gesprek oor haar helingsproses, verhouding met God en raad wat sy met Christene deel. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more18minPlay
August 07, 2020Adriana Faling lees voor uit ‘Die Seders van Libanon’In “Die Seders van Libanon” kruis vier vroue se paaie en elkeen moet besluit of sy bereid is om te doen wat God van haar vra. Luister hier na ʼn voorlesing deur Adriana Faling. Dit word in samewerking met die skrywer en uitgewer moontlik gemaak. Neem kennis dat die voorlesing nie in ʼn klankateljee opgeneem is nie, maar deur die skrywer self. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more4minPlay
August 06, 2020Theresa van Baalen lees voor uit ‘Z-A-K: Die reis na Zenkion’Vir die volgende vyf minute kan jy jou skoolwerk opsy skuif en na ʼn voorlesing van “Z-A-K: Die reis na Zenkion” luister. Dié jeugroman deur Theresa van Baalen is die opvolg van “Z-A-K: Die Blou Planeet” en dit is geskik vir tieners dertien jaar en ouer. Die voorlesing word in samewerking met die skrywer en uitgewer moontlik gemaak. Neem kennis dat die voorlesing nie in ʼn klankateljee opgeneem is nie, maar deur die skrywer self. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more5minPlay
August 06, 2020Luister na ‘Sweepslag’ deur Annerle Barnard“Wat help dit as sy skree? Wie sal haar hoor?” Skuif nader en luister saam na ʼn voorlesing van Annerle Barnard se debuut-jeugroman “Sweepslag”. Die voorlesing word in samewerking met die skrywer en uitgewer moontlik gemaak. Neem kennis dat die voorlesing nie in ʼn klankateljee opgeneem is nie, maar deur die skrywer self. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more2minPlay
July 31, 2020Deon Lamprecht lees voor uit ‘Die Brug’“Die Brug: Na die hel en terug in Angola” vertel van dienspligtiges se reis van jong man na veteraan. Die boek gee ook ’n stem aan die vroue in hul lewe. Luister hier na ʼn voorlesing deur Deon Lamprecht. Dit word in samewerking met die skrywer en uitgewer moontlik gemaak. Neem kennis dat die voorlesing nie in ʼn klankateljee opgeneem is nie, maar deur die skrywer self. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more5minPlay
July 30, 2020‘Skarlakenkinders’ lig sluier oor mensehandelMaroela Media het tydens ʼn Zoom-onderhoud met Anzil Kulsen en Nadine Blom, skrywers van "Skarlakenkinders", gesels oor hul emosionele reis tydens die navorsings- en skryfproses, die invloed wat mensehandel op slagoffers het en waar om vir hulp aan te klop wanneer iemand vermis word. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more21minPlay
July 21, 2020Neels van Jaarsveld lees voor uit ‘Merk’Rudie van Rensburg is terug met nog ʼn Kassie Kasselman-speurverhaal. Luister hier na 'n voorlesing deur Neels van Jaarsveld uit "Merk". Die voorlesing is deur NB-Uitgewers vervaardig en goedgunstig aan Maroela Media verskaf. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more7minPlay
July 17, 2020Anzil Kulsen lees voor uit ‘Reënboogmelodie’Wat verg dit van jou om in jou huwelik te bly, en is dit noodwendig die beste vir almal? Anzil Kulsen ondersoek dié en ander huwelikskwessies in haar jongste boek, “Reënboogmelodie”. Die voorlesing word in samewerking met die skrywer en uitgewer moontlik gemaak. Neem kennis dat die voorlesing nie in ʼn klankateljee opgeneem is nie, maar deur die skrywer self. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more4minPlay
FAQs about Taaltoffie:How many episodes does Taaltoffie have?The podcast currently has 223 episodes available.