Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ons gesels met skrywers, deel interessanthede oor boeke en luister saam na boekvoorlesings. "Taaltoffie" word vervaardig deur Maroela Media.... more
FAQs about Taaltoffie:How many episodes does Taaltoffie have?The podcast currently has 217 episodes available.
November 07, 2025Onthoukos uit ma, ouma se kombuisMet inspirasie uit die handgeskrewe resepteboeke van Frik de Jager se ouma Lenie en sy ma Hermana, bied ‘Koesterkos’ ʼn skatkis van resepte wat strek vanaf 1914 tot 1989. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more17minPlay
October 11, 2025Só help jy jou kind om gereeld groente te eet“Moenie sekere groente of kossoorte van jou kind af weghou omdat jy dink hulle gaan dit nie eet nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more19minPlay
October 09, 2025Makietie om Afrikaanse feesjaar af te sluit“Hoewel dit tot dusver ʼn propvol feesjaar vir Afrikaans was, is dit eintlik lekker dat ons in Oktober vir oulaas nog partytjie kan hou.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more12minPlay
September 12, 2025‘Joie de vivre’-swerfjaar vir Marita en haar Franse man“Daar was baie onsekerhede. Dit is deel van die ‘vrees’ in die titel, maar hier is ons vandag en kan ons terugkyk op ʼn wonderlike jaar met baie herinneringe.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more24minPlay
September 11, 2025Marion Erskine bring nuwe jeugroman huis toeHoewel Marion Erskine nou al ʼn geruime tyd in die buiteland woon, koester hy deur die Lekkerleesboekrak-gemeenskap, waarvan hy die stigter is, nog ʼn hegte band met Suid-Afrika en sy mense. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more21minPlay
August 23, 2025‘Die uitvaart’ ondersoek hoe ons oor die dood dink“Dit kan nie maklik wees om elke dag in ʼn morbiede omgewing te werk nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more13minPlay
August 19, 2025Bettie Kemp stof Ta’ Miem se Afrikaans af“Jy moet nou onthou, sy het 100 jaar geleef: van 1875 tot 1975. Daar is Afrikaanse woorde in haar werk wat selfs ek nie meer verstaan nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more22minPlay
August 12, 2025Afrikaans se storie in ‘Sagmoedige Neelsie’ vertelKom luister saam na “Sagmoedige Neelsie”, die verhaal van Afrikaans se ontstaan soos CJ Langenhoven dit ervaar het. Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more40minPlay
August 03, 2025Geloof die goue draad in Karlien se storie“Daar is definitief dinge wat ek nie eksplisiet uitgespel het nie, omdat ek baie respek het vir mense en die paaie wat hulle loop.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more13minPlay
July 11, 2025Demi-Leigh vind identiteit in hemelse kroon“Dit is so spesiaal om te weet dat hierdie boek ook op my eie dogtertjie se boekrak gaan wees.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media...more20minPlay
FAQs about Taaltoffie:How many episodes does Taaltoffie have?The podcast currently has 217 episodes available.