Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ons gesels met skrywers, deel interessanthede oor boeke en luister saam na boekvoorlesings. "Taaltoffie" word vervaardig deur Maroela Media.... more
FAQs about Taaltoffie:How many episodes does Taaltoffie have?The podcast currently has 223 episodes available.
May 08, 2020Boekvoorlesing: LuistervinkMet “Luistervink” maak Madré Marais haar debuut as kortverhaalskrywer. Luister hier na ’n voorlesing van “Soengroet”. Die voorlesing word in samewerking met die skrywer en uitgewer moontlik gemaak. Neem kennis dat die voorlesing nie in ’n klankateljee opgeneem is nie, maar deur die skrywer self....more5minPlay
May 06, 2020Boekvoorlesing: Aksieheld Austin: Onheil op SkedelbaaiHet jy nodig om asem te skep? Vir die volgende vyf minute kan jy en die jongspan heerlik luister na Fanie Viljoen se voorlesing van "Aksieheld Austin: Onheil op Skedelbaai". Dit is geskik vir kinders nege jaar en ouer. Die voorlesing word in samewerking met die skrywer en uitgewer moontlik gemaak. Neem kennis dat die voorlesing nie in ʼn klankateljee opgeneem is nie, maar deur die skrywer self....more5minPlay
May 04, 2020Boekvoorlesing: Kowie Brönn van MontaguSaam met ’n koppie boeretroos sal ’n voorlesing van ‘Kowie Brönn van Montagu’ deur Abraham H de Vries vorentoe smaak. Luister hier na Johny Klein, bekende akteur en storieverteller, se aanbieding. Die voorlesing is in samewerking met Lapa Uitgewers moontlik gemaak....more8minPlay
April 23, 2020Boekvoorlesing: Hans steek die Rubicon oorLuister saam na ʼn voorlesing van Rudie van Rensburg se komiese boek “Hans steek die Rubicon oor”. Die voorlesing word in samewerking met die skrywer en uitgewer moontlik gemaak. Neem kennis dat die voorlesing nie in ʼn klankateljee opgeneem is nie, maar deur die skrywer self....more5minPlay
April 22, 2020Boekvoorlesing: Die BergengelCarina Stander lees ʼn gedeelte uit die eerste boek in haar ‘Bergengel’-trilogie voor. Luister hier na “Die Bergengel”. Die voorlesing word in samewerking met die skrywer moontlik gemaak. Neem kennis dat die voorlesing nie in ʼn klankateljee opgeneem is nie, maar deur die skrywer self....more5minPlay
April 13, 2020Boekvoorlesing: 40 dae tot hoop“40 dae tot hoop” help lesers om ’n deurdagte pelgrim te wees deur te weet waar hulle vandaan kom en waarheen hulle op pad is. Luister hier na 'n voorlesing deur die skrywer, Ronell Bezuidenhout. Die voorlesing word in samewerking met die skrywer en uitgewer moontlik gemaak. Neem kennis dat die voorlesing nie in ʼn klankateljee opgeneem is nie, maar deur die skrywer self....more6minPlay
April 10, 2020Boekvoorlesing: Uit die Beek 2020“Uit die Beek 2020” deur dr. Barend Vos is geskik vir persoonlike stiltetyd, huisgodsdiens en vir Bybelstudiegroepe. Luister hier na sy boodskap vir Paasfees. Die voorlesing word in samewerking met die skrywer en uitgewer moontlik gemaak. Neem kennis dat die voorlesing nie in ʼn klankateljee opgeneem is nie, maar deur die skrywer self....more6minPlay
March 31, 2020Boekvoorlesing: Die wolkversamelaarsNadia de Kock lees ʼn gedeelte uit haar derde roman "Die wolkversamelaars" voor. Die voorlesing word in samewerking met die skrywer en uitgewer moontlik gemaak. Neem kennis dat die voorlesing nie in ʼn klankateljee opgeneem is nie, maar deur die skrywer self....more6minPlay
March 31, 2020Boekvoorlesing: Olke bolke, LuluDrie minute is net genoeg om ʼn sluk van jou koffie te vat. Sorg net eers dat die kleinspan aandagtig na Fanie Viljoen se voorlesing van "Olke bolke, Lulu" luister. Dit is geskik vir kinders sewe jaar en ouer....more4minPlay
March 30, 2020Boekvoorlesing: 2048Réney Warrington lees ʼn deel uit die manuskrip van haar distopiese roman "2048". Die voorlesing word in samewerking met die skrywer en uitgewer moontlik gemaak. Neem kennis dat die voorlesing nie in ʼn klankateljee opgeneem is nie, maar deur die skrywer self....more4minPlay
FAQs about Taaltoffie:How many episodes does Taaltoffie have?The podcast currently has 223 episodes available.