Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ons gesels met skrywers, deel interessanthede oor boeke en luister saam na boekvoorlesings. "Taaltoffie" word vervaardig deur Maroela Media.... more
FAQs about Taaltoffie:How many episodes does Taaltoffie have?The podcast currently has 223 episodes available.
March 26, 2020Boekvoorlesing: Die kasDis so maklik soos een-twee-drie minute! Skuif vinnig nader en luister na 'Die kas'. Wees gewaarsku – dié spookstorie deur Fanie Viljoen sal jou behoorlik laat ril! Dit is geskik vir kinders 13 jaar en ouer. Die voorlesing word in samewerking met die skrywer en uitgewer moontlik gemaak. Neem kennis dat die voorlesing nie in ʼn klankateljee opgeneem is nie, maar deur die skrywer self....more3minPlay
March 20, 2020Boekvoorlesing: PiekselHet jy vier minute? Kry die jongspan en skuif dan sommer gou nader om te luister na Fanie Viljoen se voorlesing van "Pieksel". Dit is geskik vir kinders nege jaar en ouer. Die voorlesing word in samewerking met die skrywer en uitgewer moontlik gemaak. Neem kennis dat die voorlesing nie in ʼn klankateljee opgeneem is nie, maar deur die skrywer self....more4minPlay
March 19, 2020Boekvoorlesing: Die bruin tas'Die bruin tas' word deur die skrywer, Jaco Jacobs voorgelees. Dit het in "101 Nagmerries" verskyn en is in samewerking met die skrywer en Lapa Uitgewers moontlik gemaak....more4minPlay
FAQs about Taaltoffie:How many episodes does Taaltoffie have?The podcast currently has 223 episodes available.