Learn Afrikaans with AfrikaansPod101!
Don't forget to stop by AfrikaansPod101.com for more great Afrikaans Language Learning Resources!
-------Lesson Dialog-------
----Formal ----
Ek vee die venster af.
Ek stofsuig die mat.
Ek maak die oond skoon.
Ek stof die rakke af.
Ek betaal die rekekninge .
Ek gee die plante water.
Ek doen die wasgoed.
Ek gebruik versagmiddel.
Ons gebruik die nuwe eetgerei.
Ek verander die gloeilamp.
Ek vra die kinders om te help met die huiswerk.
Ek maak middagete.
Ek koop kruideniersware.
Ek stel 'n nuwe boekrak op.
Ek herrangskik die meubels.
Ek verf die mure.
Ek maak die gebreekte stoel reg.
Ek was die familie kar.
Ek gaan by my ouers kuier.
Ek was die hele dag lui gewees.
----Formal English----
I wipe the window.
I vacuum the carpet.
I clean the oven.
I dust the shelves.
I pay the bills.
I water the plants.
I do laundry.
I use fabric softener.
I wash the dishes.
I change a lightbulb.
I ask the kids to finish their homework.
I make lunch.
I buy groceries.
I assemble a new bookshelf.
I rearrange the furniture.
I paint the walls.
I fix a broken chair.
I wash the family car.
I visit my parents.
I spend the day being lazy.
---------------------------
Learn Afrikaans with AfrikaansPod101!
Don't forget to stop by AfrikaansPod101.com for more great Afrikaans Language Learning Resources!